Bekendes in SA span na Spele

2010-07-22 09:01
Tweets Share Share line Print

Johannesburg – Verskeie bekendes soos die fietsryer Robert Hunter, swemmer Roland Schoeman en netbalspeler Liezl Wium is Woensdag deur die Suid-Afrikaanse Olimpiese Komitee (Saskok) ingesluit in die groep van 115 wat aan die Statebondspele sal deelneem.

Saskok sal sy finale groep op 25 Augustus bekend maak wanneer hy die name van sy Springbok-sewesspan en atletiekspan sal aankondig om van 3 tot 14 Oktober in Nieu-Delhi, Indië, aan die Statebondspele te gaan deelneem.

“Al wat ons moet doen, is om op ons vyfde plek in Melbourne te verbeter en meer medaljes te verower,” sê Gideon Sam, president van Saskok.

Suid-Afrika het 38 medaljes in Melbourne ingeoes waarvan 12 goud, 13 silwer en 13 brons was.

Sam sê die vertoning van die SA span sal ’n goeie rigtingwyser wees om te bepaal hoe Suid-Afrika se voorbereiding met die oog op 2012 se Olimpiese Spele in Londen verloop.

“Ons verwag goeie vertonings deur ons swemmers en atlete, met die rolbalspelers wat ’n stewige bydrae kan lewer.”

In Melbourne het die swemmers en atlete onderskeidelik vyf goue medaljes elk ingeoes.

Die SA span is:

Swem: Wendy Trott, Heerden Herman, Chad le Clos, Gideon Louw, Mark Randall, Roland Schoeman, Riaan Schoeman, Darian Townsend, Cameron van der Burgh.

Para-swem: Natalie du Toit.

Boogskiet: Jorina Coetzee, Nico Benade, Septimus Cilliers, Jacobus de Wet. Bestuurder/afrigter: Barbara Manning.

Boks: Papish Baloyi, Siphiwe Lusizi, Masana Manganyi, Lebogang Pilane. Bestuurder: Peter Armstrong. Afrigter: Nkosinathi Hlatshwayo

Fietsry: Robyn de Groot, Ashleigh Moolman, Anriëtte Schoeman, Carla Swart, Cherise Taylor, Marissa van der Merwe, Dean Edwards, Robert Hunter, Daryl Impey, Darren Lill, Jay Thompson, Christoff van Heerden, Jaco Venter. Bestuurder/afrigter: Barry Austin. Afrigter: George Cornelissen. Werktuigkundige: Melvin Claassen.

Gimnastiek: Ashleigh Heldsinger, Jennifer Khwela, Sibongile Mjekula. Bestuurder/afrigter: Julie Adamson-Schurmann. Afrigter: Tatiana Lavrentchouk.

Rolbal: Tracy-Lee Botha, Helen Grundlingh, Susan Nel, Colleen Piketh, Brunhilda Roussouw, Susanna Steyn, Shaun Addinall, Gerry Baker, Bobby Donnelly, Johan du Plessis, Wayne Perry, Gideon Vermeulen. Bestuurder: Ron Weddell. Afrigters: Theunis Fraser en Jessica Henderson.

Netbal: Chrisna Botha, Erin Burger, Zukelwa Cwaba, Sindisiwe Gumede, Maryke Holtzhausen, Christene Markgraaf, Zanele Mdodane, Nthabiseng Moabi, Precious Mthembu, Amanda Mynhardt, Liezel Wium, Leigh-Ann Zackey. Bestuurder: Marchelle Maroun. Afrigter: Carin Strauss. Hulpafrigter: Cecilia Molokwane.

Skiet:Tielman Breedt, Martin Davis, Petrus Haasbroek. Afrigters: Jacob de Beer en Robert Thompson.

Tafeltennis: Luke Abrahams, Theo Cogill, Kurt Lingeveldt, Itumeleng Molahloe, Shane Overmeyer. Bestuurder/afrigter: Sameera Maal. Afrigter: Marcus Gustafsson.

Rolstoel-tafeltennis: Aletta Moll.

Kragoptel: Babalwa Ndleleni, Mona Pretorius, Portia Vries. Bestuurder/afrigter: Aveenash Pandoo

Stoei: Sonja Coetzee, Brumilda Leeuw, Mpho Madi, Zumicke Geringer, Richard Addinall, Heinrich Barnes, Bella-Lufa Hughes, Marius Loots, Gerald Meyer, Andries Schutte, Etienne van Huyssteen, Carlo van Wyk, Dean van Zyl. Bestuurder: Sakkie Bosse. Afrigter: Nico Coetzee.

Mediese span: Hoof Mediese beampte: Shuiab Manjra. Dokters: Demitri Constantinou, Jo-Anne Kirby. Hoof fisioterapeut: Caren Fleishman. Fisioterapeute: Megan Dutton, Tamlyn Guest, Grace Hughes, Fikile Phasha, Tanushree Pillay, Sandyh Silal, Edwin Bodha, Nhlanhla Maphanga, David van Wyk.


Gee jou mening oor hierdie gesprek - lewer hieronder kommentaar

Lewer kommentaar op hierdie artikel
1 reaksie
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters

binne nuus24

Weer
Verkeer
Lotto
Ksd: 12-17°C Showers early. More sun than clouds. Mild. Pta: 8-21°C Sunny. Refreshingly cool.
Jhb: 6-19°C Sunny. Cool. Bfn: 6-20°C Sunny. Refreshingly cool.
Dbn: 17-25°C Partly cloudy. Mild. PE: 15-20°C Partly cloudy. Mild.
7-dag-voorspelling...

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Motors - Soek deur duisende nuwe en gebruikte motors

AUDI

A4 2.0 Multitronic 7-sp MY05
2006
R 226,995.00

VOLKSWAGEN

CitiGolf 1.4i 5-dr MY04
2007
R 72,995.00

TOYOTA

Corolla 140i MY05
2007
R 109,990.00

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Casa Rex, Vilanculos

Spend 5 nights in at the magical Mozambican resort of Casa Rex from R7983 per person sharing. Includes accommodation, return flights, taxes and transfers. Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

TV-reekse

As jy nie weet wat de joos in die laaste seisoen van jou gunstelingprogram gebeur het nie. Kry die DVD-versamelstel van die reeks nou. Koop dit nou.

Fifty Shades of Grey-reeks

Hou Jack Frost in toom en laat Christian Grey jou onthuts met New York se Nommer 1-reeks Fifty Shades of Grey. Koop dit nou.

Spesiale aanbod op Playstation-speletjies

Herontdek jou opwindende verhouding met jou Playstation deur hierdie uitgesoekte titles op ’n spesiale aanbod aan te skaf. Koop dit nou.

Die BBC Earth-versameling

Laat die ontdekkingsreisiger in jou tot uiting kom met die BBC Earth-versameling op Blu-Ray. Koop dit nou.

DVD’s vir kinders vir R89

Verlig die verveling van die kinders met 2 DVD’s vir R89. Koop dit nou.

DSTV HD PVR-dekodeerder

Nou Slegs R1299.95

Stop, speel terug en opneem, alles in hoe definisie. Neem ten volle beheer en besluit self wat jy wil kyk met DSTV se HD PVR. Koop nou.

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

'n Aanlyn-gemeenskap waar jy mense kan ontmoet, foto’s en video’s kan oplaai en veel meer...
Daar is vars stories op ons tuisblad. Kliek hier om hulle te lees.