Hello 

Skep Profiel

n Profiel sal jou in staat stel om foto's en stories te laai wat op Nuus24 gepubliseer kan word.


Verskaf asseblief 'n gebruikersnaam vir jou profielblad:

Die gebruikersnaam moet uniek wees, kan nie verander word nie en sal oor die hele 24.com-netwerk gebruik word in die skakel na jou profielblad.

Facebook-intekenproses

Goeie dag, nuusfoendi,

Sluit by die Nuus24-gemeenskap aan en help om die nuus te deel.

Teken met Facebook in om kommentaar te lewer en om persoonlike verstellings te doen.

 
 

Armstrong-spanmaat geskors oor opkikkers

2012-10-17 12:06
Tweets Share Share line Print

Sydney – Fietsry Australië (CA) het Matthew White Woensdag geskors nadat dié fietsjaer erken het dat hy opkikkers gebruik het toe hy tien jaar gelede saam met Lance Armstrong vir die US Postal-span gejaag het.

White (38) is reeds uit Australië se nasionale padfiets- asook die beroepspan Orica GreenEDGE geskors.

Hy is in Usada se verslag oor Amstrong betrek as een van die US Postal-jaers wat die verbode middel EPO en testosteroon gebruik het.

Fietsry Australië het in 'n uitgereikte verklaring ook die kritiek, dat die CA te veel vertroue in die Internasionale fietsryvereniging (UCI) geplaas het, aangespreek.

"CA is ook onlangs voor stok gekry wat betref ons openbare ondersteuning van die UCI en sy inisiatiewe om opkikkergebruik in die sport uit te roei," het die verklaring gelui.

"Ons erken dat daar nou duidelike bewyse is dat die UCI tot onlangs daarin misluk het om sy deel te doen in die stryd teen opkikker-gebruik.'

Vir die jongste sportnuus volg Nuus24Sport op Twitter.

- Sapa-DPA

Lees meer oor: verbode middels  |  usada
VOLGENDE OP NUUS24X

Read Health24’s Comments Policy

Lewer kommentaar op hierdie artikel
0 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters

binne nuus24


140
1
1 van 10
 
Verkeer
Lotto
 
  • Tuesday Braamfontein - 07:23 AM
    Road name: M1 Northbound
    DELAYS between Booysens and the Smit Street exit via the Crown Interchange
  • Tuesday Riviera - 07:22 AM
    Road name: Oxford Road
    TRAFFIC LIGHTS not working at Riviera Road
 
Nog verkeersverslae...
 

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Lagoon Beach Hotel - Milnerton

Spend 3 nights and pay for 2 nights per person sharing for R2 863 at the Lagoon Beach Hotel - Milnerton. The special includes accommodation, return flights, car rental and local travel insurance.


Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

Koop 3 boeke van Sylvia Day en kry 30% afslag

Koop 3 boeke van Sylvia Day en kry 30% afslag. Boeke sluit in Sylvia Day se nuwe topverkopers Entwined with You, Reflected in You en nog veel meer. Koop nou!

Tot 30% afslag op speletjies en toebehore vir Wii U

Moenie hierdie ongelooflike aanbod mis van tot 30% afslag op speletjies en toebehore vir Wii U. Aanbod geldig vir solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Superslim, fantastiese kombuisware + ’n GRATIS kookboek!

Spandeer R200 of meer op Progressive-kombuisware en kry ’n GRATIS kopie van Masterchef South Africa se kookboek. Koop nou!

DVD’s van Top Gear – 2 vir R99

Kry 2 DVD’s van Top Gear vir R99 en versnel die toekoms in (of gaan terug in tyd) van die opwindende motorwêreld. Koop nou!

Tot 60% afslag op gesogte items by kalahari.com

Kry tot 60% afslag op gesogte items by kalahari.com. Buitelewe-produkte, gereedskap, bagasie, DVD’s en nog meer. Koop nou!

Koop 3 boeke van Sylvia Day en kry 30% afslag

Koop 3 boeke van Sylvia Day en kry 30% afslag. Boeke sluit in Sylvia Day se nuwe topverkopers Entwined with You, Reflected in You en nog veel meer. Koop nou!

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

 
 
Daar is vars stories op ons tuisblad. Klik hier om hulle te lees.