Hello 

Skep Profiel

n Profiel sal jou in staat stel om foto's en stories te laai wat op Nuus24 gepubliseer kan word.


Verskaf asseblief 'n gebruikersnaam vir jou profielblad:

Die gebruikersnaam moet uniek wees, kan nie verander word nie en sal oor die hele 24.com-netwerk gebruik word in die skakel na jou profielblad.

Facebook-intekenproses

Goeie dag, nuusfoendi,

Sluit by die Nuus24-gemeenskap aan en help om die nuus te deel.

Teken met Facebook in om kommentaar te lewer en om persoonlike verstellings te doen.

 
 

Armstrong bieg dalk oor opkikkers

2013-01-05 11:19
Tweets Share Share line Print

New York – Die bekende fietsryer Lance Armstrong, wie se sewe Tour de France-titels by hom afgeneem is omdat hy verbode middels gebruik het, oorweeg dit glo om te erken dat hy wel opkikkers geneem het, het The New York Times Saterdag berig.

Armstrong het aan kollegas en beamptes gesê hy oorweeg dit om in die openbaar te erken dat hy bloedoortappings en verbode middels gebruik het om sy prestasies te verbeter, het die koerant berig.

Die koerant het nie sy bronne onthul nie, maar het "verskeie mense met direkte kennis van die situasie" aangehaal.

Die Internasionale Fietsryvereniging (ICU) het Armstrong se naam laat verlede jaar effektief uit die geskiedenis van fietsry gewis toe die vereniging besluit het om nie appèl aan te teken teen 'n verdoemende verslag deur die Amerikaanse agentskap teen verbode middels (Usada) nie.

Die verslag het vertel hoe Armstrong gereeld opkikkers gebruik het.

Armstrong het tot dusver ontken dat hy enige opkikkers gebruik het.

– Volg Nuus24Sport op Twitter.

- SAPA

Lees meer oor: lance armstrong  |  fietsry
VOLGENDE OP NUUS24X

Read Health24’s Comments Policy

Lewer kommentaar op hierdie artikel
8 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters

binne nuus24


140
1
1 van 10
 
Verkeer
Lotto
 
  • Wednesday Broadacres - 16:22 PM
    Road name: Cedar Road
    TRAFFIC LIGHTS not working at 3rd Street - POINTSMEN on duty
  • Wednesday Braamfontein - 16:21 PM
    Road name: M1 Southbound
    DELAYS between Empire Road and the Crown Interchange
 
Nog verkeersverslae...
 

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Aquarius Suites - Blouberg Strand, Cape Town

Spend 2 nights for R2 710 per person sharing at Aquarius Suites - Blouberg. The special includes accommodation, return flights, airport taxes, car rental and local travel insurance.

Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

Winskopie van die week – kry tot 60% afslag!!

Kry tot 60% afslag op DVD’s, Blu-rays, speletjies en musiek dié week by kalahari.com. Aanbod geldig tot 23 Junie solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Kry 30% afslag op van Deon Meyer se boeke

Koop enige 2 van Deon Meyer se boeke uit hierdie katalogus en kry 30% afslag. Aanbod geldig solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Leapster GS Explorer + gratis speletjie

Ervaar al die vinnige aksie, nou met ’n nuwe opwindende ontwerp, wat volgepak is met opvoedkundige elemente vir kinders en kry ’n gratis speletjie. Koop nou!

Asus VivoBook met ’n 11.6”-raakskerm

Bespaar R1000 op Asus se VivoBook met ’n 11.6”-raakskerm, dubbelkernverwerker, Windows 8, 2GB RAM en 500GB se bergingsruimte. Afgelewer binne 24 uur + gratis aflewering. Koop nou!

Ashes-krieket 2013

Kry die amptelike video-speletjie van die 2013 Ashes-krieketreeks. Beskikbaar vir Wii U, PS3, Xbox & PC. Vandeesweek beskikbaar. Koop nou!

Kry 30% afslag op van Deon Meyer se boeke

Koop enige 2 van Deon Meyer se boeke uit hierdie katalogus en kry 30% afslag. Aanbod geldig solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

 
 
Daar is vars stories op ons tuisblad. Klik hier om hulle te lees.