Argus kry dalk weer wind van voor

2010-03-12 09:31
Tweets Share Share line Print

Kaapstad  – Weerprofete het gewaarsku dat deelnemers aan vanjaar se Cape Argus Pick n Pay-fietstoer hulle Sondag sal moet staal teen 'n sterk suidooste wind.

Volgens weervoorspellings kan die wind moontlik vanjaar net so sterk waai soos verlede jaar, toe deelnemers veral by Chapmans Piek en Kampsbaai erg teen die wind moes baklei.

'n Suidooste wind van tussen 40 en 50 km/h word op die fietsroete verwag.

“Die windspoed mag in sommige plekke tot 60 km/h wees,” het Carlton Fellis van die Suid-Afrikaanse weerdiens in Kaapstad gesê.

David Bellair, mede-direkteur van die Cape Argus Pick n Pay-fietstoer, het gesê ‘n hele aantal deelnemers het besluit om nie vanjaar deel te neem nie deels omdat die wind so sterk gewaai het verlede jaar.

Bellair het gesê die wind was verlede jaar op sy sterkste in die middestad waar die wind op plekke 120 km/h bereik het, maar hy het sy hoop uitgespreek dat die Kaapse dokter Sondag 'n bietjie meer genade sal toon.

- Sport24
 

Gee jou mening oor hierdie gesprek - lewer hieronder kommentaar

Lees meer oor: fietsry

Lewer kommentaar op hierdie artikel
1 reaksie
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters

binne nuus24

Weer
Verkeer
Lotto
Ksd: 12-17°C Showers early. More sun than clouds. Mild. Pta: 8-21°C Sunny. Refreshingly cool.
Jhb: 6-19°C Sunny. Cool. Bfn: 6-20°C Sunny. Refreshingly cool.
Dbn: 17-25°C Partly cloudy. Mild. PE: 15-20°C Partly cloudy. Mild.
7-dag-voorspelling...

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Motors - Soek deur duisende nuwe en gebruikte motors

VOLKSWAGEN

CitiGolf 1.4i 5-dr MY04
2007
R 72,995.00

VOLKSWAGEN

Polo Classic 1.6 Comfortline MY05
2007
R 135,990.00

ISUZU

KB300 DTEQ D-Cab LX Dsl PU MY07
2012
R 319,995.00

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Casa Rex, Vilanculos

Spend 5 nights in at the magical Mozambican resort of Casa Rex from R7983 per person sharing. Includes accommodation, return flights, taxes and transfers. Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

TV-reekse

As jy nie weet wat de joos in die laaste seisoen van jou gunstelingprogram gebeur het nie. Kry die DVD-versamelstel van die reeks nou. Koop dit nou.

Fifty Shades of Grey-reeks

Hou Jack Frost in toom en laat Christian Grey jou onthuts met New York se Nommer 1-reeks Fifty Shades of Grey. Koop dit nou.

Spesiale aanbod op Playstation-speletjies

Herontdek jou opwindende verhouding met jou Playstation deur hierdie uitgesoekte titles op ’n spesiale aanbod aan te skaf. Koop dit nou.

Die BBC Earth-versameling

Laat die ontdekkingsreisiger in jou tot uiting kom met die BBC Earth-versameling op Blu-Ray. Koop dit nou.

DVD’s vir kinders vir R89

Verlig die verveling van die kinders met 2 DVD’s vir R89. Koop dit nou.

DSTV HD PVR-dekodeerder

Nou Slegs R1299.95

Stop, speel terug en opneem, alles in hoe definisie. Neem ten volle beheer en besluit self wat jy wil kyk met DSTV se HD PVR. Koop nou.

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

'n Aanlyn-gemeenskap waar jy mense kan ontmoet, foto’s en video’s kan oplaai en veel meer...
Daar is vars stories op ons tuisblad. Kliek hier om hulle te lees.