Ali se afrigter sterf op 90

2012-02-02 12:01
Tweets Share Share line Print

New York – Angelo Dundee, die gevierde afrigter wat Muhammed Ali en Sugar Ray Leonard tot boksglorie gelei het, is Woensdag in die ouderdom van 90 jaar in Tampa, Florida, oorlede.

Dundee se dood is deur sy seun, Jimmy, bevestig, het die Associated Press gesê.

Nadat hy 'n helper (cornerman) by militêre bokstoernooie in Engeland tydens die tweede Wêreldoorlog was, het Dundee by die Stillman's gimnasium in New York gaan werk.

In die vroeë 1950's het hy en sy broer, Chris, die Fifth Street gymnasium in Miami geopen waar hulle as afrigter en promoter saamgewerk het.

Dundee het 'n talentvolle amateur met die naam Cassius Clay op 'n dag 'n paar wenke gegee en in Desember 1960, na Clay se eerste professionele boksgeveg, het Dundee Muhammed Ali se afrigter geword.

Lees verder.

Vir die jongste sportnuus volg Nuus24Sport op Twitter.

NYTimes


Lees meer oor: angelo dundee  |  muhammed ali  |  boks

Lewer kommentaar op hierdie artikel
2 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters

binne nuus24

Weer
Verkeer
Lotto
Ksd: 12-17°C Showers early. More sun than clouds. Mild. Pta: 8-21°C Sunny. Refreshingly cool.
Jhb: 6-19°C Sunny. Cool. Bfn: 6-20°C Sunny. Refreshingly cool.
Dbn: 17-25°C Partly cloudy. Mild. PE: 15-20°C Partly cloudy. Mild.
7-dag-voorspelling...

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Motors - Soek deur duisende nuwe en gebruikte motors

AUDI

A4 2.0 Multitronic 7-sp MY05
2006
R 226,995.00

VOLKSWAGEN

CitiGolf 1.4i 5-dr MY04
2007
R 72,995.00

TOYOTA

Corolla 140i MY05
2007
R 109,990.00

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Casa Rex, Vilanculos

Spend 5 nights in at the magical Mozambican resort of Casa Rex from R7983 per person sharing. Includes accommodation, return flights, taxes and transfers. Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

TV-reekse

As jy nie weet wat de joos in die laaste seisoen van jou gunstelingprogram gebeur het nie. Kry die DVD-versamelstel van die reeks nou. Koop dit nou.

Fifty Shades of Grey-reeks

Hou Jack Frost in toom en laat Christian Grey jou onthuts met New York se Nommer 1-reeks Fifty Shades of Grey. Koop dit nou.

Spesiale aanbod op Playstation-speletjies

Herontdek jou opwindende verhouding met jou Playstation deur hierdie uitgesoekte titles op ’n spesiale aanbod aan te skaf. Koop dit nou.

Die BBC Earth-versameling

Laat die ontdekkingsreisiger in jou tot uiting kom met die BBC Earth-versameling op Blu-Ray. Koop dit nou.

DVD’s vir kinders vir R89

Verlig die verveling van die kinders met 2 DVD’s vir R89. Koop dit nou.

DSTV HD PVR-dekodeerder

Nou Slegs R1299.95

Stop, speel terug en opneem, alles in hoe definisie. Neem ten volle beheer en besluit self wat jy wil kyk met DSTV se HD PVR. Koop nou.

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

'n Aanlyn-gemeenskap waar jy mense kan ontmoet, foto’s en video’s kan oplaai en veel meer...
Daar is vars stories op ons tuisblad. Kliek hier om hulle te lees.