Alberto Contador geskors

2011-01-27 11:14
Tweets Share Share line Print

Palma de Mallorca - Die Tour de France-kampioen Alberto Contador is Woensdag vir 12 maande deur die Spaanse fietsryvereniging geskors na sy positiewe toets vir 'n verbode middel.

Die 28-jarige het 'n kort en bondige persverklaring deur middel van sy woordvoerder uitgereik nadat hy van sy straf in kennis gestel is.

"Alberto Contador het vandag (Woensdag) kennisgewing van 'n 12 maande lange skorsing deur die Spaanse fietsryvereniging ontvang," het Contador se woordvoerder gesê.

"Daarom sal Alberto saam met Bjarne Riis (bestuurder van Contador se Saxo Bank-span) op Vrydag, 28 Januarie om 16:00 by die Hotel Son Net in Palm de Mallorca, 'n perskonferensie hou om hul opinie oor die kwessie bekend te maak."

Die Spanjaard het 10 dae om appél teen die skorsing aan te teken. Indien sy appél misluk sal dit slegs die tweede keer wees wat 'n Tour de France-kampioen van sy titel gestroop word.

Die Amerikaner Floyd Landis is sy Tour-titel in 2006 kwyt nadat hy positief getoets is vir opkikkers.

Die Internasionale fietsryvereniging (UCI) het Contador verlede jaar in Augustus tydelik geskors nadat hy positief getoets het vir die verbode middel clenbuterol.

Die Spanjaard ontken dat hy verbode middels gebruik het en gee besmette vleis die skuld vir sy positiewe toets.

Vir die jongste sportnuus volg Nuus24Sport op Twitter.

- Sport24

Lewer kommentaar op hierdie artikel
7 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters

binne nuus24

Weer
Verkeer
Lotto
Ksd: 12-17°C Showers early. More sun than clouds. Mild. Pta: 8-21°C Sunny. Refreshingly cool.
Jhb: 6-19°C Sunny. Cool. Bfn: 6-20°C Sunny. Refreshingly cool.
Dbn: 17-25°C Partly cloudy. Mild. PE: 15-20°C Partly cloudy. Mild.
7-dag-voorspelling...

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

C programmer

South Africa. Johannesburg
Hire Resolve
R20000 - R30000

Business Development Manager

South Africa. Pretoria
Hire Resolve
R20000 - R24000

C# Developer

South Africa. Johannesburg
Hire Resolve
R180000 - R300000

Motors - Soek deur duisende nuwe en gebruikte motors

AUDI

A4 2.0 Multitronic 7-sp MY05
2006
R 226,995.00

VOLKSWAGEN

CitiGolf 1.4i 5-dr MY04
2007
R 72,995.00

TOYOTA

Corolla 140i MY05
2007
R 109,990.00

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Casa Rex, Vilanculos

Spend 5 nights in at the magical Mozambican resort of Casa Rex from R7983 per person sharing. Includes accommodation, return flights, taxes and transfers. Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

TV-reekse

As jy nie weet wat de joos in die laaste seisoen van jou gunstelingprogram gebeur het nie. Kry die DVD-versamelstel van die reeks nou. Koop dit nou.

Fifty Shades of Grey-reeks

Hou Jack Frost in toom en laat Christian Grey jou onthuts met New York se Nommer 1-reeks Fifty Shades of Grey. Koop dit nou.

Spesiale aanbod op Playstation-speletjies

Herontdek jou opwindende verhouding met jou Playstation deur hierdie uitgesoekte titles op ’n spesiale aanbod aan te skaf. Koop dit nou.

Die BBC Earth-versameling

Laat die ontdekkingsreisiger in jou tot uiting kom met die BBC Earth-versameling op Blu-Ray. Koop dit nou.

DVD’s vir kinders vir R89

Verlig die verveling van die kinders met 2 DVD’s vir R89. Koop dit nou.

DSTV HD PVR-dekodeerder

Nou Slegs R1299.95

Stop, speel terug en opneem, alles in hoe definisie. Neem ten volle beheer en besluit self wat jy wil kyk met DSTV se HD PVR. Koop nou.

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

'n Aanlyn-gemeenskap waar jy mense kan ontmoet, foto’s en video’s kan oplaai en veel meer...
Daar is vars stories op ons tuisblad. Kliek hier om hulle te lees.