Agassi sê Federer, Nadal se dae getel

2009-10-15 10:49
Tweets Share Share line Print

Hong Kong - Andre Agassi sê Roger Federer en Rafael Nadal se tyd as die wêreld se top-tennisspelers is verby.

Agassi reken Andy Murray staan die beste kans om die wêreld se volgende nommereen-speler te word, het die voormalige tenniskampioen tydens 'n onderhoud per foon met verslaggewers in Hong Kong gesê.

Federer en Nadal is besig om die spit te byt teen spelers soos Novak Djokovic, Murray en Juan Martin del Potro, het Agassi gesê.

Agassi, wat al vier die Grand Slam-titels tydens sy loopbaan gelyk gehou het, speel op 25 Oktober in 'n vertoonwedstryd teen Pete Sampras in Macao.

Nadal sukkel al vir 'n geruime tyd met 'n kniebesering.

Federer het onlangs Pete Sampras se rekord van 14 Grand Slam-titels gebreek, maar is tydens die VSA-ope deur die 21-jarige Del Potro gewen.

Andy Murray, nommer drie op die wêreldranglys, het nog nie 'n Grand Slam-titel gewen nie.

- Sapa-AP

Lees meer oor: tennis

binne nuus24

Nuutste Sportkommentaar

CarlikBait sê... Frans moet tog nie dat die BULLE te ver wen nie,eintlik sal n verloor ook nog goed wees anders be..k die stormer ondersteuners netnou die hele KAAP en ons wil baie graag DIE BEKER wat hulle al FEBRUARIE gewen het sien,tussen die 10jaar se stof is dit reeds moelik genoeg om iets in daai trofeekas van hulle raak te sien so moet dit nie nou nog moeiliker staan maak nie. Lees die storie...

Weer
Verkeer
Lotto
Ksd: 10-18°C Mostly sunny. Mild. Pta: 6-20°C Sunny. Refreshingly cool.
Jhb: 2-17°C Sunny. Cool. Bfn: 1-15°C Sunny. Quite Cool.
Dbn: 14-20°C Mostly sunny. Cool. PE: 13-19°C A few showers. More sun than clouds. Mild.
7-dag-voorspelling...

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

PA/ Office Co coordinator

Johannesburg, South Africa
Hewitt Colenbrander Recruitment
R12000 - R18000

IT Operational Manager

Johannesburg, South Africa
E-Merge IT Recruitment
R480000

Admin Assistant

Silverton, Pretoria, South Africa
Sentinel Staffing Services
R8000 - R10000

Motors - Soek deur duisende nuwe en gebruikte motors

BMW

118i (E87)
2007
R 200,600.00

VOLKSWAGEN

CitiGolf 1.4i 5-dr MY04
2007
R 72,995.00

AUDI

A4 2.0 TDi Dsl 103kW MY05
2006
R 255,000.00

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Chobe Marina Lodge

Spend 2 nights on the banks of the banks of the Chobe river at Chobe Marina Lodge from R6717 per person sharing. Includes return flights, taxes, transfers and accommodation. Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

Diablo 3 nou beskikbaar

Die langverwagte Diablo 3 is nou beskikbaar vir R449,95. Koop dit nou.

Wintertreffers

Nuwe reekse pas ontvang. Verdryf die winterkoue met Downtown Abbey, One Tree Hill & nog veel meer. Koop dit nou.

Nuwe musiek-DVD’s

Kyk na al jou gunstelingmusiek op DVD. Koop dit nou.

The Sins of the Father

Bestel jou kopie van die #1 topverkoperskrywer Jeffrey Archer. Nou slegs R186,95. Koop dit nou.

Avengers nou beskikbaar

Marvel Avengers-aksiekarakters nou beskikbaar vanaf R189,95. Koop dit nou.

7'' gobii LCD e-leser met kleur

Nou slegs R899

Sluit in e-boek geskenkbewys ter waarde van R160, swart omslag en USB muur laaier. Aanbod eindig 27 Mei 2012. Koop nou.

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

'n Aanlyn-gemeenskap waar jy mense kan ontmoet, foto’s en video’s kan oplaai en veel meer...
Daar is vars stories op ons tuisblad. Kliek hier om hulle te lees.