ASA moet erken oor Semenya

2009-11-10 20:48
Tweets Share Share line Print

Johannesburg – Individue by Atletiek Suid-Afrika (ASA) moet hulle betrokkenheid in die Caster Semenya saga erken, het die kommissie vir gendergelykheid (CGE) Dinsdag gesê.

“Alhoewel ‘n verskoning onder die omstandighede verseker is, is die sentrale kwessie Semenya wat ‘n reuse-hoeveelheid openbare vernedering en trauma moes deurmaak,” het Jayu Baloyi, woordvoerder vir die CGE, gesê.

“Die skorsing van lede van die ASA-raad en die skielike verskoning van die hele raad moenie as ‘n regverdiging gesien word of as ‘n manier om die wat verkeerd gedoen het se foute te verbloem nie,” het Baloyi gesê.

Die CGE het gesê dat die Internasionale Vereniging van Atletiekfederasies (IAAF) merkwaardig inbreuk gemaak het in Caster Semenya se regte. Hulle het glo ook vir Sascoc genader om hulle verhouding met die IAAF oor hierdie kwessie te verleng en vir Sascoc gevra om ‘n publieke twis tussen hulle en ASA te verhoed.

“Dit poog om die aandag weg te hou van die regte kwessie, die hantering van gendertoetse en die gevolglike ontkenning daarvan,” het Baloyi gesê.

- Sapa
 

Lees meer oor: caster semenya  |  asa  |  iaaf

binne nuus24

Nuutste Sportkommentaar

erikdemilander sê... Kom Bulle - Kies Chilliboy!! Maak Stormers se pad soveel makliker. Ons kan alreeds op 5 lynstane reken wat ons gaan kry per wedstryd. Lees die storie...

Weer
Verkeer
Lotto
Ksd: 18-25°C Sunny. Mild. Pta: 18-28°C A few tstorms. Mostly cloudy. Mild.
Jhb: 17-26°C Scattered showers. Mostly cloudy. Mild. Bfn: 21-30°C Thunderstorms. Mostly cloudy. Pleasantly warm.
Dbn: 22-29°C Showers late. More clouds than sun. Warm. PE: 19-24°C Sunny. Mild.
7-dag-voorspelling...

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Motors - Soek deur duisende nuwe en gebruikte motors

TOYOTA

Corolla Verso 180 TX MPV MY05
2004
R 129,990.00

TOYOTA

Hilux 3.0 D-4D Raider RB D-Cab Dsl PU MY09 AT
2010
R 329,000.00

MINI

Cooper Clubman 1.6 5-dr MY08 AT
2011
R 224,900.00

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Magical Massinga

Spend 5 nights at Mozambique's magical Massinga Beach Lodge. From 10 299 per person sharing. Includes return flights, taxes, transfers and accommodation. Book Now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

Die liefde blom

Ons het ’n verskeidenheid rose beskikbaar vir daardie spesiale persoon op Valentynsdag. Bestel voor 10 Februarie om seker te maak dit word op 14 Februarie afgelewer. Koop dit nou.

Perfekte paar-Valentynsdag-aanbod

Koop ’n klassieke skeerkwasstel vir ’n man vir R279 & kry 15% afslag op ’n keuse van reukwaters. Koop dit nou.

gobii eReader-Valentynsdag-aanbod

Kry die gobii eReader + gratis R160-eboek-koopbewys vir net R899. Koop dit nou.

Twilight

The Twilight Saga - Breaking Dawn deel 1 is vanaf 13 Februarie te kry. Beskikbaar op DVD & blu-ray. Bestel nou vooraf.

gobii eReader nou beskikbaar

Koop die gobii eReader en gobii-omhulsel vir iemand spesiaal vir Valentynsdag. Gratis aflewering binne 24-uur. Koop dit nou.

Egreat R6B Full HD Media Player

Aanbod van die week

Kry die Egreat-mediaspeler vir slegs R499.95 plus 24 uur-aflewering. Terwyl voorraad hou. Koop dit nou.

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

'n Aanlyn-gemeenskap waar jy mense kan ontmoet, foto’s en video’s kan oplaai en veel meer...
Daar is vars stories op ons tuisblad. Kliek hier om hulle te lees.