ASA in korrupsie-ondersoek

2009-11-05 17:27
Tweets Share Share line Print

Johannesburg – Atletiek Suid-Afrika het ‘n interne ondersoek gelas oor die tender, wat aan ‘n maatskappy van Phiwe Mlangeni-Tsholetsane, ASA se bemarkingsbestuurder, toegeken is.

“Ons het ‘n interne ondersoek van stapel gestuur maar benodig al die inligting voor daar verder kommentaar oor dié saak gelewer kan word,” het Molatelo Malehopo, ASA se algemene bestuurder aan Sapa gesê.

Hy wou nie verklap wie die kontrak vir die tender namens ASA onderteken het nie, óf wanneer die tender toegeken is nie.

Tsholetsane én Malehopo is deel van die groep wat deur Suid-Afrika se Sportkonfederasie en Olimpiese Komitee (Sascoc) geskors is, hangende die uitslag van 'n disiplinêre ondersoek.

Tsholetsane besit na bewering die maatskappy, wat selfoonprodukte bemark , en aan wie die tender van R600 000 toegeken is.

‘n Senior atletiek amptenaar, wat anoniem wil bly het gesê die tender was R600 000 werd en dat Tsholetsane die tender self aan haar maatskappy toegeken het, maar Tsholetsane weier om te erken dat dié maatskappy aan haar behoort.

“Ek wil geen kommentaar oor dié aangeleentheid lewer nie, dit is in die ASA se hande, ek stel voor julle kontak hulle,” het Tsholetsane gesê.

- Sport24

Lees meer oor: atletiek  |  skandale

binne nuus24

Weer
Verkeer
Lotto
Ksd: 12-17°C Showers early. More sun than clouds. Mild. Pta: 8-21°C Sunny. Refreshingly cool.
Jhb: 6-19°C Sunny. Cool. Bfn: 6-20°C Sunny. Refreshingly cool.
Dbn: 17-25°C Partly cloudy. Mild. PE: 15-20°C Partly cloudy. Mild.
7-dag-voorspelling...

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Motors - Soek deur duisende nuwe en gebruikte motors

VOLKSWAGEN

CitiGolf 1.4i 5-dr MY04
2007
R 72,995.00

VOLKSWAGEN

Polo Classic 1.6 Comfortline MY05
2007
R 135,990.00

ISUZU

KB300 DTEQ D-Cab LX Dsl PU MY07
2012
R 319,995.00

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Casa Rex, Vilanculos

Spend 5 nights in at the magical Mozambican resort of Casa Rex from R7983 per person sharing. Includes accommodation, return flights, taxes and transfers. Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

TV-reekse

As jy nie weet wat de joos in die laaste seisoen van jou gunstelingprogram gebeur het nie. Kry die DVD-versamelstel van die reeks nou. Koop dit nou.

Fifty Shades of Grey-reeks

Hou Jack Frost in toom en laat Christian Grey jou onthuts met New York se Nommer 1-reeks Fifty Shades of Grey. Koop dit nou.

Spesiale aanbod op Playstation-speletjies

Herontdek jou opwindende verhouding met jou Playstation deur hierdie uitgesoekte titles op ’n spesiale aanbod aan te skaf. Koop dit nou.

Die BBC Earth-versameling

Laat die ontdekkingsreisiger in jou tot uiting kom met die BBC Earth-versameling op Blu-Ray. Koop dit nou.

DVD’s vir kinders vir R89

Verlig die verveling van die kinders met 2 DVD’s vir R89. Koop dit nou.

DSTV HD PVR-dekodeerder

Nou Slegs R1299.95

Stop, speel terug en opneem, alles in hoe definisie. Neem ten volle beheer en besluit self wat jy wil kyk met DSTV se HD PVR. Koop nou.

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

'n Aanlyn-gemeenskap waar jy mense kan ontmoet, foto’s en video’s kan oplaai en veel meer...
Daar is vars stories op ons tuisblad. Kliek hier om hulle te lees.