3 Russiese tweekamp-atlete geskors

2009-08-12 09:59
Tweets Share Share line Print

Moskou – Die Internasionale Tweekampvereniging het drie Russiese tweekamp-atlete vir twee jaar geskors nadat hulle skuldig bevind is vir die gebruik van verbode middels.

Dié besluit is deur ‘n onafhanklike arbitrasie-paneel geneem.

 Albina Akhatova, Yekaterina Iourieva en Dmitri Yaroshenko het al drie positief getoets vir die Eritropoiëtien-hormoon (EPO) tydens ‘n Wêreldbeker-item in Ostersund, Swede.

Opvolgtoetse het dié uitslae bevestig. Dié atlete mag dus nie aan die tweekamp-­ wêreldkampioenskappe in Pyeongchang, Suid-Korea vanaf 13-22 Februarie 2010 deelneem nie.

Die paneel se besluit beteken dat al drie tweekamp-atlete nie aan die Winter-Olimpiese Spele in Vancouver in 2010, ook nie aan die Winterspele in 2014 in Sochi, Rusland deelneem nie.

Yaroshenko se skorsinghet op 3 Desember 2008 begin, Iourieva, 4 Desember en Akhatova 5 Desember.


– Sapa-AP   
 

Lees meer oor: skandale  |  atletiek

binne nuus24

Weer
Verkeer
Lotto
Ksd: 12-17°C Showers early. More sun than clouds. Mild. Pta: 8-21°C Sunny. Refreshingly cool.
Jhb: 6-19°C Sunny. Cool. Bfn: 6-20°C Sunny. Refreshingly cool.
Dbn: 17-25°C Partly cloudy. Mild. PE: 15-20°C Partly cloudy. Mild.
7-dag-voorspelling...

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Motors - Soek deur duisende nuwe en gebruikte motors

VOLKSWAGEN

CitiGolf 1.4i 5-dr MY04
2007
R 72,995.00

VOLKSWAGEN

Polo Classic 1.6 Comfortline MY05
2007
R 135,990.00

ISUZU

KB300 DTEQ D-Cab LX Dsl PU MY07
2012
R 319,995.00

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Casa Rex, Vilanculos

Spend 5 nights in at the magical Mozambican resort of Casa Rex from R7983 per person sharing. Includes accommodation, return flights, taxes and transfers. Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

TV-reekse

As jy nie weet wat de joos in die laaste seisoen van jou gunstelingprogram gebeur het nie. Kry die DVD-versamelstel van die reeks nou. Koop dit nou.

Fifty Shades of Grey-reeks

Hou Jack Frost in toom en laat Christian Grey jou onthuts met New York se Nommer 1-reeks Fifty Shades of Grey. Koop dit nou.

Spesiale aanbod op Playstation-speletjies

Herontdek jou opwindende verhouding met jou Playstation deur hierdie uitgesoekte titles op ’n spesiale aanbod aan te skaf. Koop dit nou.

Die BBC Earth-versameling

Laat die ontdekkingsreisiger in jou tot uiting kom met die BBC Earth-versameling op Blu-Ray. Koop dit nou.

DVD’s vir kinders vir R89

Verlig die verveling van die kinders met 2 DVD’s vir R89. Koop dit nou.

DSTV HD PVR-dekodeerder

Nou Slegs R1299.95

Stop, speel terug en opneem, alles in hoe definisie. Neem ten volle beheer en besluit self wat jy wil kyk met DSTV se HD PVR. Koop nou.

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

'n Aanlyn-gemeenskap waar jy mense kan ontmoet, foto’s en video’s kan oplaai en veel meer...
Daar is vars stories op ons tuisblad. Kliek hier om hulle te lees.