1000 dwelmtoetse vir atlete

2009-08-11 17:36
Tweets Share Share line Print

Berlyn – Meer as ‘n rekord 1000 dwelmtoetse word beplan vir die opkomende wêreld atletiek kampioenskappe, het die bestuursliggaam IAAF Dinsdag gesê.

Die IAAF het gesê dat meer as 600 bloedmonsters voor Saterdag se begin geneem sal word.

Nog 400 bloed- en urinemonsters sal gedurende die kompetisie, wat op 23 Augustus eindig, geneem word.

Die monsters sal gehou word vir moontlike latere toetse en sal deel uitmaak van die bloedtoetse wat atlete moet slaag om deel te kan neem.

Die dwelmtoetse sal gepaard gaan met opvoedkundige aktiwiteite oor dwelmmisbruik wat deur die IAAF aangebied sal word.

Ongeveer 2100 atlete van meer as 200 lande is op die voorlopige inskrywingslys vir die grootste internasionale sportgeleentheid van die jaar.

Lamine Diack, die president van IAAF, het gesê dat die program daargestel is om die skoon atlete te beskerm “sodat ons in Berlyn saam kan staan en hulle prestasies kan vier.”  

Bloed- en urinemonsters kan gehou en geanaliseer word vir analise deur die IAAF in die toekoms indien nuwe onwettige middels of metodes bekend word.

“As hulle dink hulle kan by ons kampioenskappe opdaag met onwaarneembare dwelms en wegkom daarmee gaan hulle ‘n groot skok kry, en ons vorige vervolgings getuig hiervan.”

- Sapa
 

Lees meer oor: dwelms  |  atletiek

binne nuus24

Weer
Verkeer
Lotto
Ksd: 12-17°C Showers early. More sun than clouds. Mild. Pta: 8-21°C Sunny. Refreshingly cool.
Jhb: 6-19°C Sunny. Cool. Bfn: 6-20°C Sunny. Refreshingly cool.
Dbn: 17-25°C Partly cloudy. Mild. PE: 15-20°C Partly cloudy. Mild.
7-dag-voorspelling...

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Motors - Soek deur duisende nuwe en gebruikte motors

VOLKSWAGEN

CitiGolf 1.4i 5-dr MY04
2007
R 72,995.00

VOLKSWAGEN

Polo Classic 1.6 Comfortline MY05
2007
R 135,990.00

ISUZU

KB300 DTEQ D-Cab LX Dsl PU MY07
2012
R 319,995.00

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Casa Rex, Vilanculos

Spend 5 nights in at the magical Mozambican resort of Casa Rex from R7983 per person sharing. Includes accommodation, return flights, taxes and transfers. Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

TV-reekse

As jy nie weet wat de joos in die laaste seisoen van jou gunstelingprogram gebeur het nie. Kry die DVD-versamelstel van die reeks nou. Koop dit nou.

Fifty Shades of Grey-reeks

Hou Jack Frost in toom en laat Christian Grey jou onthuts met New York se Nommer 1-reeks Fifty Shades of Grey. Koop dit nou.

Spesiale aanbod op Playstation-speletjies

Herontdek jou opwindende verhouding met jou Playstation deur hierdie uitgesoekte titles op ’n spesiale aanbod aan te skaf. Koop dit nou.

Die BBC Earth-versameling

Laat die ontdekkingsreisiger in jou tot uiting kom met die BBC Earth-versameling op Blu-Ray. Koop dit nou.

DVD’s vir kinders vir R89

Verlig die verveling van die kinders met 2 DVD’s vir R89. Koop dit nou.

DSTV HD PVR-dekodeerder

Nou Slegs R1299.95

Stop, speel terug en opneem, alles in hoe definisie. Neem ten volle beheer en besluit self wat jy wil kyk met DSTV se HD PVR. Koop nou.

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

'n Aanlyn-gemeenskap waar jy mense kan ontmoet, foto’s en video’s kan oplaai en veel meer...
Daar is vars stories op ons tuisblad. Kliek hier om hulle te lees.