Die Hurricanes se nuwe kaptein, Conrad Smith, het by sy spanmaats aangesluit vir die voorseisoense kragmeting met die Crusaders in Mangatainoka.
Die beseringsgeteisterde Belgiese jaer Tom Boonen is weer terug in die saal, nadat hy die eerste skof van die Katar-fietstoer gewen het.
Suid-Afrika se Oscar Pistorius het die 2012 Laureus-toekenning vir Wêreld Sportpersoon van die Jaar met ‘n Gestremdheid gewen.
Die Spaanse fietsryvereniging het bevestig dat die hof vir arbitrasie in sport die Tour de France-kampioen Alberto Contador vir twee jaar geskors het.
Dit sal dalk die Blitsbokke loon om die kleur van hul truie dramaties te verander, want sommige blasers sien skynbaar geel as hulle Groen-en-Goud sien.
Wat dink jy van die aankondiging dat geelkaarte nou ook ná wedstryde in die Super-reeks toegeken kan word?
Briljante idee! 46% 110 stemme
46
Kom ons wag en kyk maar wat gebeur 32% 78 stemme
32
Wat's fout met die tugverhore soos wat dit tans gedoen word? 22% 53 stemme
22
Vorige Uitslae · Waaroor sal ons stem?
Ferrari het sy 2012 F1-motor op die internet onthul, nadat die amptelike bekendstelling in Maranello afgestel moes word weens sneeu.
Gholf se stoutste seun, John Daly, het die horlosie teruggedraai en die eerste ronde van die Katar-meesters een hou agter die voorloper afgesluit.
Angelo Dundee, die gevierde afrigter wat Muhammed Ali en Sugar Ray Leonard tot boksglorie gelei het, is in die ouderdom van 90 jaar oorlede.
Meester in Katar: Paul Lawrie het sy bynaam (Chippy) gestand gedoen en as oorwinnaar uit die stryd getree in die Katar-meesterstoernooi in Doha. (Osama Faisal, AP)
Multimedia · Lesersfoto’s · Nuus in Foto's Stuur vir ons jou foto's · Stuur vir ons jou stories
Suid-Afrika se eie Oscar Pistorius kan nie een nie, maar twéé, van die prestigeryke Laureus-sporttoekennings ryker wees.
Spel in die Katar-meesterstoernooi in Doha is opgeskort as gevolg van 'n sterk wind wat 'n snelheid van 40 km/h bereik het.
Die Proteas-kaptein, Amanda Mynhardt, vertrek binnekort na Nieu-Seeland waar sy klubnetbal in Auckland gaan speel.
Die Suid-Afrikaanse langasem Ryan Sandes gaan sy tasse vir Hongkong pak om aan die Vibram Hongkong 100 ultramarathon deel te neem.
Fotogalery van die Bulls se spanoefening op Loftus se B-veld.
Die krieketspeler Dean Elgar hou sy visier op die Proteas!
Die Burger was in Bellville om die Stormers se spanoefening te volg.
Marcos Baghdatis slaan rakette stukkend
van: 1 2 3 4 5 6 7 8 9 10 11 12 13 14 15 16 17 18 19 20 21 22 23 24 25 26 27 28 29 30 31 January February March April May June July August September October November December 2012 2013 2014 2015 2016
tot: 1 2 3 4 5 6 7 8 9 10 11 12 13 14 15 16 17 18 19 20 21 22 23 24 25 26 27 28 29 30 31 January February March April May June July August September October November December 2012 2013 2014 2015 2016
Sport: All Athletics Boxing Canoeing Cricket Cycling Games Golf Horse racing Motorsport Rugby Soccer Surfing Surfski Swimming Tennis Triathalon/Duathlon
Sleutelwoord:
Piet sê... Oscar 'n groot sportsman en 'n inspirasie vir almal.... Lees die storie...
North Riding - 07:25:39 AM DELAYS through Malibongwe Drive towards the Johannesburg North area Nog verkeersverslae
Randburg, South AfricaMultiChoice AfricaMarket Related
Johannesburg, South AfricaReel RecruitR350000
Pretoria, South AfricaReel RecruitR434505
Passat 1.9 TDi Comfortline Dsl MY062006R 199,595.00
Scenic 2.0 Dynamique AT MPV2003R 85,995.00
KB300 TDi D-Cab LX Dsl MY042005R 149,995.00
Houses R 3 995 000
Houses R 5 950 000
Houses R 1 350 000
Koop die gobii eReader en gobii-omhulsel vir iemand spesiaal vir Valentynsdag. Gratis aflewering binne 24-uur. Koop dit nou.
Koop die DVD of Blu-ray en staan ’n kans om 1 van 5 "Love You"-blikke met koekies te wen. Die wedstryd sluit 9 Februarie. Koop dit nou.
Koop enige 4 romantiese verhale vir slegs R79,96 terwyl voorraad hou. Koop dit nou.
Koop ’n klassieke skuimskeerborsel vir R279 vir die man in jou lewe en kry 15% afslag op ’n uitgesoekte reeks naskeermiddels. Koop dit nou.
Daar is fleurige spesiale aanbiedinge by kalahari.com met die gobii eReader, Friends with Benefits, parfuums en rose wat nou beskikbaar is. Koop dit nou.
Sit snoesig teenaan jou geliefdes hierdie Valentynsdag met ons aanbod van 2 DVD's vir slegs R129. Aanbod geldig solank vooraad hou. Koop dit nou.
Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!