sport

Rocco kry kans teen 'Tahs

2012-05-23 14:00

Die afrigter van die Cheetahs, Naka Drotské, het drie veranderings gemaak aan die span wat teen die Waratahs in Bloemfontein uitdraf.

Super Rugby

CJ draf uit teen Force

2012-05-23 13:00

Die Lions het in hul soektog na 'n broodnodige oorwinning twee veranderings gemaak vir die Super-rugbystryd teen die Western Force in Perth.

Krieket

Faf lei SA A-span

2012-05-23 11:39

Krieket SA het 24 spelers genoem waaruit 'n Suid-Afrikaanse A-span gekies sal word vir wedstryde teen spanne van Sri Lanka en Zimbabwe.

Opinie

'n Goue flop

Die “Fosbury-flop” was 44 jaar gelede ‘n grap, maar by vanjaar se Spele sal dit van een atleet ‘n Olimpiese kampioen maak.

Wat sê jy?

Sien jy uit na die Olimpiese Spele wat op 27 Julie in Londen afskop?

Vorige Uitslae · Waaroor sal ons stem?

Super Rugby

Kings sál 2013 Super-rugby speel

2012-05-23 07:30

Die Southern Kings sál volgende jaar in die Super-rugbytoernooi speel, maar nie ten koste van een van die bestaande spanne nie.

Ander Sport

Oscar na New York

2012-05-22 20:01

Oscar Pistorius beplan om deel te neem aan die Adidas Grand Prix terwyl hy hoop om ‘n plek in Suid-Afrika se Olimpiese span te bespreek.

Sokker

Kosovo kry groenlig by Fifa

2012-05-22 14:30

Fifa, sokker se wêreldbeheerliggaam, het aangekondig dat Kosovo in vriendskaplike wedstryde teen sy 208 lidlande mag speel.

 
kaptein:

kaptein:  Faf du Plessis is gekies om 'n Suid-Afrikaanse A-span in wedstryde teen spanne van Sri Lanka en Zimbabwe te lei. Lees verder. (Foto24)

Multimedia   ·   Lesersfoto’s   ·   Nuus in Foto's Stuur vir ons jou foto's  ·  Stuur vir ons jou stories

Super Rugby

Mylpaal vir Messam in Bulls-stryd

2012-05-23 10:00

Die Waikato Chiefs het ses veranderings gemaak aan die span wat in die Super-rugbystryd teen die Bulls in Hamilton uitdraf.

Rugby saru

Saru pak transformasie by skole

2012-05-23 08:47

Die Suid-Afrikaanse rugbyunie sê hy beplan om rugby teen 2015 by nog 1 000 skole bekend te stel as deel van die unie se transformasieplan.

Super Rugby

Tuis-halfeindstryd is noodsaaklik – Spies

2012-05-22 21:01

Die Bulls-kaptein, Pierre Spies, is bewus van die betekenisvolheid van ‘n oorwinning oor die Chiefs en wat dit kan beteken vir sy span.

Super Rugby

Cameron Shepherd maak skuif na Northampton

2012-05-22 15:06

Die veelsydige Australiese agterspeler Cameron Shepherd het by Northampton aangesluit as plaasvervanger vir die Engelse vleuel Chris Ashton.

Binne Sport24

 
Soek Sportgebeure

Nuutste Sportkommentaar

Trading sê... Ashley moes lankal in die beginspan uitgedraf het sodat hy sy impak vir langer kan laat geld - 60 minute of selfs langer. Lees die storie...

Weer
Verkeer
Lotto
Ksd: 13-20°C More sun than clouds. Mild. Pta: 7-19°C Sunny. Cool.
Jhb: 4-16°C Sunny. Cool. Bfn: 3-20°C Sunny. Cool.
Dbn: 14-25°C Sunny. Mild. PE: 13-25°C Sunny. Pleasantly warm.
7-dag-voorspelling...

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Motors - Soek deur duisende nuwe en gebruikte motors

BMW

X5 4.8is E53 4x4 AT
2004
R 499,000.00

TOYOTA

RunX 180 RSi 5-dr MY04
2003
R 119,990.00

VOLKSWAGEN

Golf 5 2.0 TDi Sportline 5-dr Dsl
2005
R 159,950.00

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Casa Rex, Vilanculos

Spend 5 nights in at the magical Mozambican resort of Casa Rex from R7983 per person sharing. Includes accommodation, return flights, taxes and transfers. Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

Diablo 3 nou beskikbaar

Die langverwagte Diablo 3 is nou beskikbaar vir R449,95. Koop dit nou.

Wintertreffers

Nuwe reekse pas ontvang. Verdryf die winterkoue met Downtown Abbey, One Tree Hill & nog veel meer. Koop dit nou.

Nuwe musiek-DVD’s

Kyk na al jou gunstelingmusiek op DVD. Koop dit nou.

The Sins of the Father

Bestel jou kopie van die #1 topverkoperskrywer Jeffrey Archer. Nou slegs R186,95. Koop dit nou.

Avengers nou beskikbaar

Marvel Avengers-aksiekarakters nou beskikbaar vanaf R189,95. Koop dit nou.

Fifty Shades Trilogie

deur E.L. James

Romanties, bevrydend en totaal verslawend, die Fifty Shades Trilogie sal jou vermaak, verslaaf en vir altyd by bly. Koop nou.

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

'n Aanlyn-gemeenskap waar jy mense kan ontmoet, foto’s en video’s kan oplaai en veel meer...
Daar is vars stories op ons tuisblad. Kliek hier om hulle te lees.