'n Koppie tee vir die gemoed

2010-01-04 09:07
Tweets Share Share line Print

Tokio. – Bejaardes wat daagliks verskeie koppies groentee drink, is minder geneig om depressief te voel.

Dit is waarskynlik toe te skryf aan ’n “goedvoel”-bestanddeel in die tee, sê Japannese navorsers.

Verskeie studies het groentee al met ’n verligting van psigologiese probleme verbind.

Dr. Kaijun Niu van die nagraadse fakulteit van die Tohokoe-universiteit het bevind bejaardes van 70 en ouer wat ten minste vier of meer koppies groentee per dag drink, is 44% minder geneig om simptome van depressie te toon.

Groentee word wyd verbruik in lande in die Ooste, waaronder Japan en China.

Niu en ’n navorsingspan het sowat 1 058 relatiewe gesonde bejaardes vir die studie ingespan.

Sowat 34% van die mans en 39% van die vroue het simptome van depressie getoon, luidens navorsing wat in die Desember-uitgawe van die American Journal of Clinical Nutrition gepubliseer is.

Altesame 488 deelnemers het gesê hulle drink vier of meer koppies groentee ’n dag, 284 het gesê hulle drink twee koppies ’n dag en die res een of minder ’n dag.

Die navorsers meen ’n bestanddeel in groentee kalmeer die brein.

–Reuters

Lees meer oor: navorsing  |  wetenskaplikes

binne nuus24

Weer
Verkeer
Lotto
Ksd: 12-17°C Showers early. More sun than clouds. Mild. Pta: 8-21°C Sunny. Refreshingly cool.
Jhb: 6-19°C Sunny. Cool. Bfn: 6-20°C Sunny. Refreshingly cool.
Dbn: 17-25°C Partly cloudy. Mild. PE: 15-20°C Partly cloudy. Mild.
7-dag-voorspelling...

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Motors - Soek deur duisende nuwe en gebruikte motors

PEUGEOT

306 2.0 Cabriolet
2002
R 89,886.00

BMW

320d EXCLUSIVE AT (E90)
2012
R 449,000.00

JEEP

Cherokee Limited 3.7 4x4 AT
2002
R 165,800.00

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Casa Rex, Vilanculos

Spend 5 nights in at the magical Mozambican resort of Casa Rex from R7983 per person sharing. Includes accommodation, return flights, taxes and transfers. Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

TV-reekse

As jy nie weet wat de joos in die laaste seisoen van jou gunstelingprogram gebeur het nie. Kry die DVD-versamelstel van die reeks nou. Koop dit nou.

Fifty Shades of Grey-reeks

Hou Jack Frost in toom en laat Christian Grey jou onthuts met New York se Nommer 1-reeks Fifty Shades of Grey. Koop dit nou.

Spesiale aanbod op Playstation-speletjies

Herontdek jou opwindende verhouding met jou Playstation deur hierdie uitgesoekte titles op ’n spesiale aanbod aan te skaf. Koop dit nou.

Die BBC Earth-versameling

Laat die ontdekkingsreisiger in jou tot uiting kom met die BBC Earth-versameling op Blu-Ray. Koop dit nou.

DVD’s vir kinders vir R89

Verlig die verveling van die kinders met 2 DVD’s vir R89. Koop dit nou.

DSTV HD PVR-dekodeerder

Nou Slegs R1299.95

Stop, speel terug en opneem, alles in hoe definisie. Neem ten volle beheer en besluit self wat jy wil kyk met DSTV se HD PVR. Koop nou.

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

'n Aanlyn-gemeenskap waar jy mense kan ontmoet, foto’s en video’s kan oplaai en veel meer...
Daar is vars stories op ons tuisblad. Kliek hier om hulle te lees.