iPad in sekere lande vertraag

2010-07-26 14:33
Tweets Share Share line Print

Kaapstad – Daar is slegte nuus vir lande wat steeds wag vir die bekendstelling van die nuwe iPad.

LG, een van die grootste verspreiders van Apple se iPad-tabletrekenaar, het aangekondig dat hulle nie die reuse aanvraag na die toestel sal kan bevredig nie. 

“Die aanvraag vanaf Apple bly groei en ons sal nie alles betyds gereed hê nie. Apple sal dalk van sy bekendstellings moet uitstel weens die reuse aanvraag na die produk,” het Kwon Young-soo, uitvoerende hoof van LG gesê.

Onlangs het die iPad winkelrakke getref in Oostenryk, België, Hong Kong, Ierland, Mexiko, Luxemburg, Nederland, Nieu-Seeland en Singapoer.

Apple was egter versigtig deur nie ‘n datum vas te maak vir die bekendstelling van die iPad in die res van die wêreld nie.

- Vir die volledige storie besoek Mashable.
 
- Volg Nuus24 op Twitter.

Lees meer oor: ipad  |  sci-tech

binne nuus24

Nuutste Nuus-kommentaar

Erich sê... Ek stem - hierdie man moes die Nobelprys vir Wetenskap gekry het. Soek nou net 'n gadget wat die kanale verander deur bloot te dink aan die betrokke kanaal. Lees die storie...

Weer
Verkeer
Lotto
Ksd: 13-20°C More sun than clouds. Mild. Pta: 7-19°C Sunny. Cool.
Jhb: 4-16°C Sunny. Cool. Bfn: 3-20°C Sunny. Cool.
Dbn: 14-25°C Sunny. Mild. PE: 13-25°C Sunny. Pleasantly warm.
7-dag-voorspelling...

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

System Administrator

Centurion, South Africa
Reel Recruit Solutions CC
R15000 - R20000

Administrative Officer

Stellenbosch
Ayanda Mbanga Communications
Market Related

SAP Business One Developer

Irene, Centurion, South Africa
Electus Recruitment
R15000 - R28000

Motors - Soek deur duisende nuwe en gebruikte motors

BMW

X5 4.8is E53 4x4 AT
2004
R 499,000.00

TOYOTA

RunX 180 RSi 5-dr MY04
2003
R 119,990.00

VOLKSWAGEN

Golf 5 2.0 TDi Sportline 5-dr Dsl
2005
R 159,950.00

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Casa Rex, Vilanculos

Spend 5 nights in at the magical Mozambican resort of Casa Rex from R7983 per person sharing. Includes accommodation, return flights, taxes and transfers. Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

Diablo 3 nou beskikbaar

Die langverwagte Diablo 3 is nou beskikbaar vir R449,95. Koop dit nou.

Wintertreffers

Nuwe reekse pas ontvang. Verdryf die winterkoue met Downtown Abbey, One Tree Hill & nog veel meer. Koop dit nou.

Nuwe musiek-DVD’s

Kyk na al jou gunstelingmusiek op DVD. Koop dit nou.

The Sins of the Father

Bestel jou kopie van die #1 topverkoperskrywer Jeffrey Archer. Nou slegs R186,95. Koop dit nou.

Avengers nou beskikbaar

Marvel Avengers-aksiekarakters nou beskikbaar vanaf R189,95. Koop dit nou.

Fifty Shades Trilogie

deur E.L. James

Romanties, bevrydend en totaal verslawend, die Fifty Shades Trilogie sal jou vermaak, verslaaf en vir altyd by bly. Koop nou.

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

'n Aanlyn-gemeenskap waar jy mense kan ontmoet, foto’s en video’s kan oplaai en veel meer...
Daar is vars stories op ons tuisblad. Kliek hier om hulle te lees.