Hello 

Skep Profiel

n Profiel sal jou in staat stel om foto's en stories te laai wat op Nuus24 gepubliseer kan word.


Verskaf asseblief 'n gebruikersnaam vir jou profielblad:

Die gebruikersnaam moet uniek wees, kan nie verander word nie en sal oor die hele 24.com-netwerk gebruik word in die skakel na jou profielblad.

Facebook-intekenproses

Goeie dag, nuusfoendi,

Sluit by die Nuus24-gemeenskap aan en help om die nuus te deel.

Teken met Facebook in om kommentaar te lewer en om persoonlike verstellings te doen.

 
 

Zille lei ook op Twitter

2013-03-05 17:52
Tweets Share Share line Print

Kaapstad – Helen Zille, leier van die DA, is een van die mees invloedryke mense op Twitter in Suid-Afrika.

Die Wes-Kaapse premier het meer as 240 000 volgelinge en het al meer as 18 000 keer getwiet. Sy is so gewild op Twitter dat talle gebruikers twiets met versoeke aan haar rig – 'n fenomeen wat deesdae op die blog cc Helen Zille gedokumenteer word.

"Vra asseblief vir die regering wat hulle doen met die geld wat ons by winkels vir plastieksakke betaal," vra een gebruiker haar op Twitter.

"Het die stad 'n bestuursplan vir duiwe?" wonder 'n ander. Zille het daarvoor bekend geword dat sy dikwels op dié vrae antwoord, en soms selfs pittig kan raak. 

Dit is egter nie net op Twitter wat Zille ‘n groot impak maak nie. Meer as 223 000 mense “hou van” Zille se Facebook-blad.

Die ANC het op sy beurt slegs 15 000 aanhangers op sy Facebook-blad, terwyl 43 000 mense die party op Twitter volg.

Pres. Jacob Zuma se persoonlike Twitter-blad het wel 205 000 volgelinge. Zuma het egter nog net 88 keer getwiet.

Een van die Kabinet se meer aktiewe Twitter-gebruikers is Malusi Gigaba, minister van openbare ondernemings, wat meer as 27 000 volgelinge op Twitter het en gereeld by gesprekke betrokke raak.

‘n Sosiale media-konsultant het egter gewaarsku dat die groeiende tendens vir politici wat Twitter gebruik, gevaarlik kan raak.

“Wat hulle ook al op ‘n sosiale mediaplatform sê, moet hulle bereid wees om met ‘n megafoon voor ‘n groot skare te sê, want dit is eintlik wat jy doen,” het Samantha Fleming, sosiale media-konsultant vir Afrosocialmedia , aan News24 gesê.

– Volg Nuus24 op Twitter
 

VOLGENDE OP NUUS24X

Read Health24’s Comments Policy

Lewer kommentaar op hierdie artikel
13 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters

binne nuus24


140
1
1 van 10
 
Verkeer
Lotto
 
  • Wednesday Paulshof - 18:58 PM
    Road name: Witkoppen Road
    TRAFFIC LIGHTS not working at Cambridge Road
  • Wednesday Broadacres - 17:38 PM
    Road name: Cedar Road
    TRAFFIC LIGHTS not working at 3rd Street
 
Nog verkeersverslae...
 

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Aquarius Suites - Blouberg Strand, Cape Town

Spend 2 nights for R2 710 per person sharing at Aquarius Suites - Blouberg. The special includes accommodation, return flights, airport taxes, car rental and local travel insurance.

Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

Winskopie van die week – kry tot 60% afslag!!

Kry tot 60% afslag op DVD’s, Blu-rays, speletjies en musiek dié week by kalahari.com. Aanbod geldig tot 23 Junie solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Kry 30% afslag op van Deon Meyer se boeke

Koop enige 2 van Deon Meyer se boeke uit hierdie katalogus en kry 30% afslag. Aanbod geldig solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Leapster GS Explorer + gratis speletjie

Ervaar al die vinnige aksie, nou met ’n nuwe opwindende ontwerp, wat volgepak is met opvoedkundige elemente vir kinders en kry ’n gratis speletjie. Koop nou!

Asus VivoBook met ’n 11.6”-raakskerm

Bespaar R1000 op Asus se VivoBook met ’n 11.6”-raakskerm, dubbelkernverwerker, Windows 8, 2GB RAM en 500GB se bergingsruimte. Afgelewer binne 24 uur + gratis aflewering. Koop nou!

Ashes-krieket 2013

Kry die amptelike video-speletjie van die 2013 Ashes-krieketreeks. Beskikbaar vir Wii U, PS3, Xbox & PC. Vandeesweek beskikbaar. Koop nou!

Kry 30% afslag op van Deon Meyer se boeke

Koop enige 2 van Deon Meyer se boeke uit hierdie katalogus en kry 30% afslag. Aanbod geldig solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

 
 
Daar is vars stories op ons tuisblad. Klik hier om hulle te lees.