Zambiese swartwitpense onwelkom

2010-01-28 11:37
Tweets Share Share line Print

Die Rooivleisbedryfsforum het hofstukke by die Noord-Gautengse Hooggeregshof ingedien om die invoer van 153 swartwitpense van Zambië te verhoed.

Mnr. Dave Ford, voorsitter, sê ‘n kennisgewing dat me. Tina Joemat-Pettersson, Minister van Landbou, Bosbou en Visserye, voorstel dat die bokke van Zambië af ingevoer moet word, het in die Staatskoerant van 21 Desember verlede jaar verskyn.

Ford sê die forum het briewe met vrae in dié verband aan Joemat-Pettersson, dr. Pieter Mulder, haar adjunkminister, me. Buyelwa Sonjica,

Minister van Waterwese en Omgewingsake, en dr. Mpho Maja, direkteur van die Direktoraat vir Dieregesondheid, gestuur.

Ontevrede oor kennisgewing

Volgens die Staatskoerant kan die publiek 31 Januarie kommentaar oor die voorstel lewer. “Ons wil egter verhoed dat die diere ingevoer word voordat ons terugvoer van die minister ontvang. Derhalwe het ons aansoek gedoen vir ‘n interdik teen die invoer van die diere”.

Lees meer op landbou.com.
 

Lees meer oor: diere

binne nuus24

Weer
Verkeer
Lotto
Ksd: 12-17°C Showers early. More sun than clouds. Mild. Pta: 8-21°C Sunny. Refreshingly cool.
Jhb: 6-19°C Sunny. Cool. Bfn: 6-20°C Sunny. Refreshingly cool.
Dbn: 17-25°C Partly cloudy. Mild. PE: 15-20°C Partly cloudy. Mild.
7-dag-voorspelling...

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Motors - Soek deur duisende nuwe en gebruikte motors

PEUGEOT

306 2.0 Cabriolet
2002
R 89,886.00

BMW

320d EXCLUSIVE AT (E90)
2012
R 449,000.00

JEEP

Cherokee Limited 3.7 4x4 AT
2002
R 165,800.00

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Casa Rex, Vilanculos

Spend 5 nights in at the magical Mozambican resort of Casa Rex from R7983 per person sharing. Includes accommodation, return flights, taxes and transfers. Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

TV-reekse

As jy nie weet wat de joos in die laaste seisoen van jou gunstelingprogram gebeur het nie. Kry die DVD-versamelstel van die reeks nou. Koop dit nou.

Fifty Shades of Grey-reeks

Hou Jack Frost in toom en laat Christian Grey jou onthuts met New York se Nommer 1-reeks Fifty Shades of Grey. Koop dit nou.

Spesiale aanbod op Playstation-speletjies

Herontdek jou opwindende verhouding met jou Playstation deur hierdie uitgesoekte titles op ’n spesiale aanbod aan te skaf. Koop dit nou.

Die BBC Earth-versameling

Laat die ontdekkingsreisiger in jou tot uiting kom met die BBC Earth-versameling op Blu-Ray. Koop dit nou.

DVD’s vir kinders vir R89

Verlig die verveling van die kinders met 2 DVD’s vir R89. Koop dit nou.

DSTV HD PVR-dekodeerder

Nou Slegs R1299.95

Stop, speel terug en opneem, alles in hoe definisie. Neem ten volle beheer en besluit self wat jy wil kyk met DSTV se HD PVR. Koop nou.

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

'n Aanlyn-gemeenskap waar jy mense kan ontmoet, foto’s en video’s kan oplaai en veel meer...
Daar is vars stories op ons tuisblad. Kliek hier om hulle te lees.