Ysmeer onder 4 km ys in Antarktika gevind

2012-02-09 19:55
Tweets Share Share line Print

Moskou – Russiese wetenskaplikes sê na meer as twee dekades se boorwerk het hulle nou die oppervlak bereik van 'n reusagtige varswatermeer in Antarktika, het RSG Donderdag berig.

Die Vostokmeer, wat onder bykans vier kilometer ys begrawe is, was vir feitlik 20 miljoen jaar van die aarde se atmosfeer afgesny.

Volgens verslaggewers het navorsers wêreldwyd gretig op die ontdekking daarvan gewag omdat sulke watermassas dalk vorms van lewe kan bevat wat nuut is vir die wetenskap.

Valery Lukin, hoof van Rusland se Antarktika-navorsingsinstituut  (AARI) wat in beheer van die navorsing is, het in Woensdag se verklaring gesê sy span het die oppervlak van die dam Sondag bereik, het Associated Press berig.

“Daar is geen ander plek op aarde wat vir meer as 20 miljoen jaar in isolasie was nie,” het Lev Savatyugin, ‘n navorser van die AARI, aan die Associated Press gesê.

“Dit is ‘n ontmoeting met die onbekende.”

Savatyugin sê wetenskaplikes hoop om oeroue bakterieë te vind wat die mens se kennis oor die oorsprong van lewe kan vergroot.

“Ons moet kyk wat ons hier het voordat ons sendings na mane soos Jupiter se maan Europa kan stuur,” het hy gesê.

– Volg Nuus24 op Twitter

 

- AP

Lees meer oor: antarktika  |  navorsing

Lewer kommentaar op hierdie artikel
2 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters

binne nuus24

Weer
Verkeer
Lotto
Ksd: 12-17°C Showers early. More sun than clouds. Mild. Pta: 8-21°C Sunny. Refreshingly cool.
Jhb: 6-19°C Sunny. Cool. Bfn: 6-20°C Sunny. Refreshingly cool.
Dbn: 17-25°C Partly cloudy. Mild. PE: 15-20°C Partly cloudy. Mild.
7-dag-voorspelling...

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Motors - Soek deur duisende nuwe en gebruikte motors

PEUGEOT

306 2.0 Cabriolet
2002
R 89,886.00

BMW

320d EXCLUSIVE AT (E90)
2012
R 449,000.00

JEEP

Cherokee Limited 3.7 4x4 AT
2002
R 165,800.00

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Casa Rex, Vilanculos

Spend 5 nights in at the magical Mozambican resort of Casa Rex from R7983 per person sharing. Includes accommodation, return flights, taxes and transfers. Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

TV-reekse

As jy nie weet wat de joos in die laaste seisoen van jou gunstelingprogram gebeur het nie. Kry die DVD-versamelstel van die reeks nou. Koop dit nou.

Fifty Shades of Grey-reeks

Hou Jack Frost in toom en laat Christian Grey jou onthuts met New York se Nommer 1-reeks Fifty Shades of Grey. Koop dit nou.

Spesiale aanbod op Playstation-speletjies

Herontdek jou opwindende verhouding met jou Playstation deur hierdie uitgesoekte titles op ’n spesiale aanbod aan te skaf. Koop dit nou.

Die BBC Earth-versameling

Laat die ontdekkingsreisiger in jou tot uiting kom met die BBC Earth-versameling op Blu-Ray. Koop dit nou.

DVD’s vir kinders vir R89

Verlig die verveling van die kinders met 2 DVD’s vir R89. Koop dit nou.

DSTV HD PVR-dekodeerder

Nou Slegs R1299.95

Stop, speel terug en opneem, alles in hoe definisie. Neem ten volle beheer en besluit self wat jy wil kyk met DSTV se HD PVR. Koop nou.

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

'n Aanlyn-gemeenskap waar jy mense kan ontmoet, foto’s en video’s kan oplaai en veel meer...
Daar is vars stories op ons tuisblad. Kliek hier om hulle te lees.