Yahoo sal met Twitter integreer

2010-02-24 20:20
Tweets Share Share line Print

San Francisco - Yahoo Inc beplan om Twitter by sy versameling van webblaaie te integreer om sy aanlyn blaaie met die hulp van sosiale netwerke meer aanloklik te laat lyk.

Dié vennootskap sal internet gebruikers toelaat om Twitter boodskappe direk in Yahoo blaaie te sien en ook om hulle eie Twitter boodskappe, of te wel Tweets, te stuur sonder om uit Yahoo te gaan.

Yahoo het hierdie planne Dinsdag aangekondig, slegs ‘n paar maande nadat dit dieselfde ooreenkoms met Facebook, die wêreld se nommer een sosiale netwerk, aangekondig het.

Vroeër hierdie maand het Google ‘n nuwe diens, genaamd Google Buzz, bekendgestel wat van baie van die dienste wat Twitter en Facebook gewild gemaak het, gebruik.

Facebook en Twitter is ‘n groot dreigement vir internet-reuse soos Yahoo en Google, wie se besigheid afhanklik van advertensie verkope.

-  Reuters
 

Lees meer oor: sosiale netwerke  |  sci-tech

binne nuus24

Weer
Verkeer
Lotto
Ksd: 12-17°C Showers early. More sun than clouds. Mild. Pta: 8-21°C Sunny. Refreshingly cool.
Jhb: 6-19°C Sunny. Cool. Bfn: 6-20°C Sunny. Refreshingly cool.
Dbn: 17-25°C Partly cloudy. Mild. PE: 15-20°C Partly cloudy. Mild.
7-dag-voorspelling...

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Motors - Soek deur duisende nuwe en gebruikte motors

PEUGEOT

306 2.0 Cabriolet
2002
R 89,886.00

BMW

320d EXCLUSIVE AT (E90)
2012
R 449,000.00

JEEP

Cherokee Limited 3.7 4x4 AT
2002
R 165,800.00

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Casa Rex, Vilanculos

Spend 5 nights in at the magical Mozambican resort of Casa Rex from R7983 per person sharing. Includes accommodation, return flights, taxes and transfers. Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

TV-reekse

As jy nie weet wat de joos in die laaste seisoen van jou gunstelingprogram gebeur het nie. Kry die DVD-versamelstel van die reeks nou. Koop dit nou.

Fifty Shades of Grey-reeks

Hou Jack Frost in toom en laat Christian Grey jou onthuts met New York se Nommer 1-reeks Fifty Shades of Grey. Koop dit nou.

Spesiale aanbod op Playstation-speletjies

Herontdek jou opwindende verhouding met jou Playstation deur hierdie uitgesoekte titles op ’n spesiale aanbod aan te skaf. Koop dit nou.

Die BBC Earth-versameling

Laat die ontdekkingsreisiger in jou tot uiting kom met die BBC Earth-versameling op Blu-Ray. Koop dit nou.

DVD’s vir kinders vir R89

Verlig die verveling van die kinders met 2 DVD’s vir R89. Koop dit nou.

DSTV HD PVR-dekodeerder

Nou Slegs R1299.95

Stop, speel terug en opneem, alles in hoe definisie. Neem ten volle beheer en besluit self wat jy wil kyk met DSTV se HD PVR. Koop nou.

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

'n Aanlyn-gemeenskap waar jy mense kan ontmoet, foto’s en video’s kan oplaai en veel meer...
Daar is vars stories op ons tuisblad. Kliek hier om hulle te lees.