Wys my joune, dan wys ek jou (dalk) myne

2011-05-30 16:25
Tweets Share Share line Print

New York – Die tegnologiereuse Apple en Samsung het mekaar weer oor patentregte aan die keel gegryp.

Samsung eis dat hulle die iPad-vervaardiger se nuutste produkte voor oë wil kry voor dit op die rakke verskyn.

‘n Regter het onlangs in ‘n soortgelyke geval Samsung beveel om Apple te wys hoe hul nuwe reeks slimfone en tabletrekenaars lyk, onder andere die Galaxy S2 en die Galaxy Tab 10.1.

Die bestaan van dié Samsung-produkte was egter bekend toe Apple die versoek gerig het. 'n Volgende generasie Apple-tabletrekenaars is egter nog nie bekendgemaak nie en is amptelik slegs ‘n gerug.

Apple het op 15 April vanjaar ‘n klag teen Samsung ingedien oor dié se tabletrekenaars glo op die iPad-vervaardiger se patentregte inbreuk maak.

Lees die volledige storie hier.

Volg Nuus24 op Twitter.
 

Lees meer oor: apple  |  samsung  |  ipad  |  slimfone  |  tabletrekenaars

Lewer kommentaar op hierdie artikel
3 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters

binne nuus24

Weer
Verkeer
Lotto
Ksd: 12-17°C Showers early. More sun than clouds. Mild. Pta: 8-21°C Sunny. Refreshingly cool.
Jhb: 6-19°C Sunny. Cool. Bfn: 6-20°C Sunny. Refreshingly cool.
Dbn: 17-25°C Partly cloudy. Mild. PE: 15-20°C Partly cloudy. Mild.
7-dag-voorspelling...

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Motors - Soek deur duisende nuwe en gebruikte motors

PEUGEOT

306 2.0 Cabriolet
2002
R 89,886.00

BMW

320d EXCLUSIVE AT (E90)
2012
R 449,000.00

JEEP

Cherokee Limited 3.7 4x4 AT
2002
R 165,800.00

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Casa Rex, Vilanculos

Spend 5 nights in at the magical Mozambican resort of Casa Rex from R7983 per person sharing. Includes accommodation, return flights, taxes and transfers. Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

TV-reekse

As jy nie weet wat de joos in die laaste seisoen van jou gunstelingprogram gebeur het nie. Kry die DVD-versamelstel van die reeks nou. Koop dit nou.

Fifty Shades of Grey-reeks

Hou Jack Frost in toom en laat Christian Grey jou onthuts met New York se Nommer 1-reeks Fifty Shades of Grey. Koop dit nou.

Spesiale aanbod op Playstation-speletjies

Herontdek jou opwindende verhouding met jou Playstation deur hierdie uitgesoekte titles op ’n spesiale aanbod aan te skaf. Koop dit nou.

Die BBC Earth-versameling

Laat die ontdekkingsreisiger in jou tot uiting kom met die BBC Earth-versameling op Blu-Ray. Koop dit nou.

DVD’s vir kinders vir R89

Verlig die verveling van die kinders met 2 DVD’s vir R89. Koop dit nou.

DSTV HD PVR-dekodeerder

Nou Slegs R1299.95

Stop, speel terug en opneem, alles in hoe definisie. Neem ten volle beheer en besluit self wat jy wil kyk met DSTV se HD PVR. Koop nou.

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

'n Aanlyn-gemeenskap waar jy mense kan ontmoet, foto’s en video’s kan oplaai en veel meer...
Daar is vars stories op ons tuisblad. Kliek hier om hulle te lees.