Wind-energie ‘n 'veilige alternatief'

2011-03-17 14:43
Tweets Share Share line Print

Johannesburg - Die kabinet het Donderdag aangekondig hy het ’n beleid (die IRP20) goedgekeur vir kragopwekking vir Suid-Afrika in die komende twee dekades, maar die belangegroep G7 Renewable Energies bevraagteken dié besluit.

“Suid-Afrika se nuwe energieplan, die geïntegreerde hulpbronplan (IRP) sal in April in die staatskoerant verskyn, terwyl die rol van kernkrag bevraagteken word,” het dr. Kilian Hagemann van G7 gesê.

Die IRP20 is gegrond op die vereiste dat kragopwekking gediversifiseer moet word met die klem daarop dat energiebronne uitgebrei moet word om gas, invoere, kernkrag, biobrandstof en hernieubare bronne in te sluit. Laasgenoemde sluit wind, son en water in.

“Alhoewel Suid-Afrika nie dieselfde geografiese probleme as Japan in die gesig staar nie, is daar altyd ‘n risiko as jy van kernkrag gebruik maak.

“Selfs al is voldoende maatstawwe moontlik, sal hulle duur wees om te implementeer,” het Hagemann verder gesê.

 “Die kostes verbonde aan hernieubare energie soos windkrag sal laag wees in vergelyking met kernkrag.”

Hagemann voorspel dat die koste van kernkrag sal aanhou styg terwyl veiligheidsmaatreëls oorweeg word.

Die koste van koolstof-energie sal ook toeneem, terwyl beperkte hulpbronne opraak.

Die koste van hernieubare energie sal aan die ander kant afneem soos wat tegnologie verbeter, aangesien die insette, soos wind of sonlig, altyd gratis sal wees.
 
Volg Nuus24 op Twitter
 

- SAPA

Lees meer oor: kernkrag  |  japan-aardbewing

Lewer kommentaar op hierdie artikel
0 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters

binne nuus24

Weer
Verkeer
Lotto
Ksd: 12-17°C Showers early. More sun than clouds. Mild. Pta: 8-21°C Sunny. Refreshingly cool.
Jhb: 6-19°C Sunny. Cool. Bfn: 6-20°C Sunny. Refreshingly cool.
Dbn: 17-25°C Partly cloudy. Mild. PE: 15-20°C Partly cloudy. Mild.
7-dag-voorspelling...

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Motors - Soek deur duisende nuwe en gebruikte motors

PEUGEOT

306 2.0 Cabriolet
2002
R 89,886.00

BMW

320d EXCLUSIVE AT (E90)
2012
R 449,000.00

JEEP

Cherokee Limited 3.7 4x4 AT
2002
R 165,800.00

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Casa Rex, Vilanculos

Spend 5 nights in at the magical Mozambican resort of Casa Rex from R7983 per person sharing. Includes accommodation, return flights, taxes and transfers. Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

TV-reekse

As jy nie weet wat de joos in die laaste seisoen van jou gunstelingprogram gebeur het nie. Kry die DVD-versamelstel van die reeks nou. Koop dit nou.

Fifty Shades of Grey-reeks

Hou Jack Frost in toom en laat Christian Grey jou onthuts met New York se Nommer 1-reeks Fifty Shades of Grey. Koop dit nou.

Spesiale aanbod op Playstation-speletjies

Herontdek jou opwindende verhouding met jou Playstation deur hierdie uitgesoekte titles op ’n spesiale aanbod aan te skaf. Koop dit nou.

Die BBC Earth-versameling

Laat die ontdekkingsreisiger in jou tot uiting kom met die BBC Earth-versameling op Blu-Ray. Koop dit nou.

DVD’s vir kinders vir R89

Verlig die verveling van die kinders met 2 DVD’s vir R89. Koop dit nou.

DSTV HD PVR-dekodeerder

Nou Slegs R1299.95

Stop, speel terug en opneem, alles in hoe definisie. Neem ten volle beheer en besluit self wat jy wil kyk met DSTV se HD PVR. Koop nou.

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

'n Aanlyn-gemeenskap waar jy mense kan ontmoet, foto’s en video’s kan oplaai en veel meer...
Daar is vars stories op ons tuisblad. Kliek hier om hulle te lees.