Hello 

Skep Profiel

n Profiel sal jou in staat stel om foto's en stories te laai wat op Nuus24 gepubliseer kan word.


Verskaf asseblief 'n gebruikersnaam vir jou profielblad:

Die gebruikersnaam moet uniek wees, kan nie verander word nie en sal oor die hele 24.com-netwerk gebruik word in die skakel na jou profielblad.

Facebook-intekenproses

Goeie dag, nuusfoendi,

Sluit by die Nuus24-gemeenskap aan en help om die nuus te deel.

Teken met Facebook in om kommentaar te lewer en om persoonlike verstellings te doen.

 
 

Whitney, Velvet Sky gewildste soekterme in SA

2012-12-13 08:55
Tweets Share Share line Print

Johannesburg – Whitney Houston is die naam waarna die meeste Suid-Afrikaners in 2012 op die soekenjin Google gesoek het.

Volgens Julie Taylor, kommunikasiebestuurder vir Google in Afrika Suid van die Sahara, het mense ook baie belang gestel in die lugredery Velvet Sky, wat vroeër vanjaar bankrot gespeel het.

Sy het gepraat oor ’n onlangse studie wat gedoen is oor die Google-gewoontes van Suid-Afrikaners.

News24 was die gewildste nuuswebwerf waarna mense gesoek het, met Beeld in die tweede plek. Die Burger en Volksblad was ook in die toptien.

Taylor het gesê abstrakte soekterme word ook dikwels gebruik.

Die term “Wat is liefde?” is uitgewys as die gewildste soekterm onder die kategorie “Wat is?...”. Ander treffers in dié kategorie sluit in wat is MIV, wat is armoede, wat is kanker en wat is tegnologie?

Ander gewilde soekterme in Suid-Afrika oor die afgelope jaar was Caster Semenya, Olympics 2012, Hurricane Sandy, How to kiss?,How to study? en What is poverty?

– Lees hier meer.

– Volg Nuus24 op Twitter.

- SAPA

Lees meer oor: google  |  internet
VOLGENDE OP NUUS24X

Read Health24’s Comments Policy

Lewer kommentaar op hierdie artikel
1 reaksie
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters

binne nuus24


140
1
1 van 10
 
Verkeer
Lotto
 
  • Wednesday Midrand - 09:13 AM
    Road name: R55 Southbound
    HEAVY DELAYS through Crowthorne / Kyalami due to police operations - use alternative routes
  • Wednesday Randburg - 09:13 AM
    Road name: N1 Northbound
    ACCIDENT between Malibonbgwe Drive and William Nicol Drive exit
 
Nog verkeersverslae...
 

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Aquarius Suites - Blouberg Strand, Cape Town

Spend 2 nights for R2 710 per person sharing at Aquarius Suites - Blouberg. The special includes accommodation, return flights, airport taxes, car rental and local travel insurance.

Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

Winskopie van die week – kry tot 60% afslag!!

Kry tot 60% afslag op DVD’s, Blu-rays, speletjies en musiek dié week by kalahari.com. Aanbod geldig tot 23 Junie solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Kry 30% afslag op van Deon Meyer se boeke

Koop enige 2 van Deon Meyer se boeke uit hierdie katalogus en kry 30% afslag. Aanbod geldig solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Leapster GS Explorer + gratis speletjie

Ervaar al die vinnige aksie, nou met ’n nuwe opwindende ontwerp, wat volgepak is met opvoedkundige elemente vir kinders en kry ’n gratis speletjie. Koop nou!

Asus VivoBook met ’n 11.6”-raakskerm

Bespaar R1000 op Asus se VivoBook met ’n 11.6”-raakskerm, dubbelkernverwerker, Windows 8, 2GB RAM en 500GB se bergingsruimte. Afgelewer binne 24 uur + gratis aflewering. Koop nou!

Ashes-krieket 2013

Kry die amptelike video-speletjie van die 2013 Ashes-krieketreeks. Beskikbaar vir Wii U, PS3, Xbox & PC. Vandeesweek beskikbaar. Koop nou!

Kry 30% afslag op van Deon Meyer se boeke

Koop enige 2 van Deon Meyer se boeke uit hierdie katalogus en kry 30% afslag. Aanbod geldig solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

 
 
Daar is vars stories op ons tuisblad. Klik hier om hulle te lees.