Wetenskaplikes ontdek ‘maer gene’

2011-09-01 13:42
Tweets Share Share line Print

Londen – Wetenskaplikes het die genetiese oorsaak gevind van 'n sindroom wat kinders se groei kniehalter en volwassenes erg ondergewig laat.

Die nuwe navorsing, gepubliseer in die joernaal Nature, het bevind mense met te veel dele van ‘n sekere geen is meer geneig om baie maer te wees.

Die navorsers het ook bevind dit laat kinders met 'n sindroom wat hulle groei kniehalter.

Een uit elke 2 000 mense het ekstra dele van chromosoom 16 wat mans 23 keer en vroue vyf keer meer geneig maak om erg ondergewig te wees, het die navorsers bevind.

Normaalweg erf elke persoon ‘n duplikaat van elke chromosoom van beide ouers.

Soms word sekere dele van die chromosome egter gedupliseer of uitgevee en dit kan te veel of te min genetiese brokkies tot gevolg hê.

“In baie gevalle het duplikasies en uitwissings geen effek nie, maar soms kan dit tot siektes lei,” het Philippe Froguel van die Imperial College London gesê.

Froguel en sy kollegas het 95 000 vrywilligers se genetika bestudeer.

– Volg Nuus24 op Twitter.
 

- AFP

Lees meer oor: gesondheid  |  gewig  |  maer

Lewer kommentaar op hierdie artikel
0 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters

binne nuus24

Weer
Verkeer
Lotto
Ksd: 12-17°C Showers early. More sun than clouds. Mild. Pta: 8-21°C Sunny. Refreshingly cool.
Jhb: 6-19°C Sunny. Cool. Bfn: 6-20°C Sunny. Refreshingly cool.
Dbn: 17-25°C Partly cloudy. Mild. PE: 15-20°C Partly cloudy. Mild.
7-dag-voorspelling...

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Motors - Soek deur duisende nuwe en gebruikte motors

PEUGEOT

306 2.0 Cabriolet
2002
R 89,886.00

BMW

320d EXCLUSIVE AT (E90)
2012
R 449,000.00

JEEP

Cherokee Limited 3.7 4x4 AT
2002
R 165,800.00

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Casa Rex, Vilanculos

Spend 5 nights in at the magical Mozambican resort of Casa Rex from R7983 per person sharing. Includes accommodation, return flights, taxes and transfers. Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

TV-reekse

As jy nie weet wat de joos in die laaste seisoen van jou gunstelingprogram gebeur het nie. Kry die DVD-versamelstel van die reeks nou. Koop dit nou.

Fifty Shades of Grey-reeks

Hou Jack Frost in toom en laat Christian Grey jou onthuts met New York se Nommer 1-reeks Fifty Shades of Grey. Koop dit nou.

Spesiale aanbod op Playstation-speletjies

Herontdek jou opwindende verhouding met jou Playstation deur hierdie uitgesoekte titles op ’n spesiale aanbod aan te skaf. Koop dit nou.

Die BBC Earth-versameling

Laat die ontdekkingsreisiger in jou tot uiting kom met die BBC Earth-versameling op Blu-Ray. Koop dit nou.

DVD’s vir kinders vir R89

Verlig die verveling van die kinders met 2 DVD’s vir R89. Koop dit nou.

DSTV HD PVR-dekodeerder

Nou Slegs R1299.95

Stop, speel terug en opneem, alles in hoe definisie. Neem ten volle beheer en besluit self wat jy wil kyk met DSTV se HD PVR. Koop nou.

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

'n Aanlyn-gemeenskap waar jy mense kan ontmoet, foto’s en video’s kan oplaai en veel meer...
Daar is vars stories op ons tuisblad. Kliek hier om hulle te lees.