Hello 

Skep Profiel

n Profiel sal jou in staat stel om foto's en stories te laai wat op Nuus24 gepubliseer kan word.


Verskaf asseblief 'n gebruikersnaam vir jou profielblad:

Die gebruikersnaam moet uniek wees, kan nie verander word nie en sal oor die hele 24.com-netwerk gebruik word in die skakel na jou profielblad.

Facebook-intekenproses

Goeie dag, nuusfoendi,

Sluit by die Nuus24-gemeenskap aan en help om die nuus te deel.

Teken met Facebook in om kommentaar te lewer en om persoonlike verstellings te doen.

 
 

Wetenskaplikes krap kop oor skaars walvisspesie

2012-11-06 12:28
Tweets Share Share line Print

Wellington – 'n Walvisspesie wat so skaars is dat niemand dit nog ooit lewend gesien het nie, het die wetenskaplike gemeenskap behoorlik aan't gons.

Die Mesoplodon traversii, 'n bitter skaarse spesie, het in 2010 in Nieu-Seeland gestrand – maar wetenskaplikes het dit nooit besef nie omdat die spesie verkeerd geïdentifiseer is voor dit begrawe is. 

Dié ontdekking is gemaak toe monsters wat van die karkasse geneem is, maande later deur wetenskaplikes by die Universiteit van Auckland getoets is. Die monsters was van die Mesoplodon traversii-spesie.

Wetenskaplikes hoop dié ontdekking sal hulle help om die see en ander visspesies beter te verstaan.

Beendere van dié spesifieke spesie is nog net drie maal van tevore gevind. Twee van die vondse was in Nieu-Seeland, in 1872 en in die 1950's. Die laaste ontdekking was 26 jaar gelede in Chili.

“Dit is nogal fantasties,” het Ewan Fordyce, ‘n professor by die Universiteit van Otago, gesê.

“Hierdie is seker die skaarsste soogdierspesie op aarde.”

Wetenskaplikes weet amper niks van die spesie nie, behalwe dat dit in die suidelike Stille Oseaan voorkom en meestal inkvis eet.

“Hierdie is ‘n goeie herinnering van hoe groot die see werklik is en hoe min ons daarvan weet,” het Rochelle Constantine van die Universiteit van Auckland gesê.
 
– Volg Nuus24 op Twitter

- Sapa - AP

VOLGENDE OP NUUS24X

Read Health24’s Comments Policy

Lewer kommentaar op hierdie artikel
1 reaksie
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters

binne nuus24


140
1
1 van 10

Nuutste Nuus-kommentaar

Mikesh Bhaskar sê... Got one! Lees die storie...

 
Verkeer
Lotto
 
  • Tuesday Irene - 14:20 PM
    Road name: Nellmapius Drive
    SLOW TRAFFIC at Main Road
  • Tuesday Alexandra - 14:18 PM
    Road name: London Road
    TRAFFIC LIGHTS not working at the N3 Interchange
 
Nog verkeersverslae...
 

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Southern Sun - Maputo

Spend 3 nights and pay for 2 at Southern Sun - Maputo for only R4 621 per person sharing. Includes accommodation, return flights, airport taxes and airport transfers.Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

Witwarm en eksklusiewe Coby 7" WiFi-tabletrekenaar – slegs R1299.95

Moenie hierdie witwarm winskopie van die week misloop nie. Bespaar R300 op die Coby 7”-tabletrekenaar! Word binne 24 uur versend + gratis afgelewer. Solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Tot 20% afslag op voorafbestellings vir supergewilde speletjies!

Maak gebruik van hierdie witwarm aanbod! Bespaar tot 20% op supergewilde speletjies soos Grand Theft Auto 5, Fifa 14, Grid 2, Battlefield 4 en nog meer as jy dit nou bestel. Plaas jou voorafbestelling nou!

20% afslag op die jongste musiekuitreikings

Kry 20% afslag op nuwe musiekuitreikings, ingesluit To Be Loved van Michael Bublé, Now 63, The 20/20 Experience van Justin Timberlake en nog veel meer. Aanbod geldig solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Robo Fish – die troeteldier wat jy moet hê

Robo Fish is die nuutste witwarm speelding! Dit is ongelooflik hoe dit aanskakel sodra dit onderwater is en begin swem. Kry joune nou en kyk hoe jou vis lewendig word. So lewensgetrou die kat sal nie eens die verskil kan sien nie. Plaas jou voorafbestelling nou!

Sylvia Day’s Entwined with You - beskikbaar 31 Mei 2013

Gideon en Eva se storie word voortgesit in die kragtige sensuele derde roman van die internasionale Crossfire-trefferreeks. Plaas jou voorafbestelling nou!

Disney-versameling beskikbaar op DVD - 2 vir R99

Is jou kinders gek oor Disney? Hierdie is die aanbod net vir jou – kies enige 2 van jou gunstelingtitels vir net R99. Koop nou!

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

 
 
Daar is vars stories op ons tuisblad. Klik hier om hulle te lees.