Hello 

Skep Profiel

n Profiel sal jou in staat stel om foto's en stories te laai wat op Nuus24 gepubliseer kan word.


Verskaf asseblief 'n gebruikersnaam vir jou profielblad:

Die gebruikersnaam moet uniek wees, kan nie verander word nie en sal oor die hele 24.com-netwerk gebruik word in die skakel na jou profielblad.

Facebook-intekenproses

Goeie dag, nuusfoendi,

Sluit by die Nuus24-gemeenskap aan en help om die nuus te deel.

Teken met Facebook in om kommentaar te lewer en om persoonlike verstellings te doen.

 
 

Wetenskaplikes deel 'goeie nuus' oor biodiversiteit

2013-01-25 13:19
Tweets Share Share line Print

Wellington – Vrese dat die meeste van die plant- en dierspesies op aarde gaan uitsterf voordat hulle nog deur die wetenskap ontdek is, is “oordrewe”, het die uitslae van ‘n internasionale studie, wat Vrydag gepubliseer is, getoon.

Navorsers het ramings bestudeer wat aandui dat daar wêreldwyd 100 miljoen spesies is, en dat hulle uitsterf teen ‘n tempo van 5% per dekade. Dit beteken baie spesies sal verdwyn voordat wetenskaplikes ‘n kans kry om dit te ontdek.

Wetenskaplikes van Nieu-Seeland, Australië en Brittanje, het egter in die joernaal Science gesê dié ramings is gebaseer op ‘n oorskatting van hoe baie spesies nog onbekend is.

Hulle sê sowat 1,5 miljoen plant- en dierspesies is reeds aangeteken en statistiese modelle toon dat die aantal spesies wat bestaan nader is aan vyf miljoen as 100 miljoen.

Die uitslae van die studie, wat Vrydag vrygestel is, plaas die tempo waarteen spesies uitsterf op minder as 1% per dekade, wat slegs 'n vyfde van vorige ramings is.

“Ons bevindinge is potensieel goeie nuus vir die bewaring van globale biodiversiteit,” het die hoofnavorser, Mark Costello, van die Universiteit van Auckland, gesê.

“Oorskattings van die aantal spesies op aarde is selfvernietigend, want dit kan pogings om biodiversiteit te ontdek en te bewaar hopeloos laat lyk. Ons werk dui daarop dat dit nie naastenby die geval is nie.”

Hy sê die navorsing bied hoop dat al die spesies op aarde binne die volgende 50 jaar geïdentifiseer kan word, veral omdat die aantal taksonome, wetenskaplikes wat nuwe spesies beskryf, toeneem.

– Volg Nuus24 op Twitter

 

- Sapa - AFP

Lees meer oor: plante  |  wetenskaplikes  |  diere
VOLGENDE OP NUUS24X

Read Health24’s Comments Policy

Lewer kommentaar op hierdie artikel
0 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters

binne nuus24


140
1
1 van 10
 
Verkeer
Lotto
 
  • Wednesday Kempton Park - 12:17 PM
    Road name: R21 Southbound
    STATIONARY TRUCK in the left lane before the R24 / Airport Interchange - expect delays
  • Wednesday Sunninghill - 11:59 AM
    Road name: Rivonia Road
    ACCIDENT at Witkoppen Road
 
Nog verkeersverslae...
 

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Aquarius Suites - Blouberg Strand, Cape Town

Spend 2 nights for R2 710 per person sharing at Aquarius Suites - Blouberg. The special includes accommodation, return flights, airport taxes, car rental and local travel insurance.

Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

Winskopie van die week – kry tot 60% afslag!!

Kry tot 60% afslag op DVD’s, Blu-rays, speletjies en musiek dié week by kalahari.com. Aanbod geldig tot 23 Junie solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Kry 30% afslag op van Deon Meyer se boeke

Koop enige 2 van Deon Meyer se boeke uit hierdie katalogus en kry 30% afslag. Aanbod geldig solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Leapster GS Explorer + gratis speletjie

Ervaar al die vinnige aksie, nou met ’n nuwe opwindende ontwerp, wat volgepak is met opvoedkundige elemente vir kinders en kry ’n gratis speletjie. Koop nou!

Asus VivoBook met ’n 11.6”-raakskerm

Bespaar R1000 op Asus se VivoBook met ’n 11.6”-raakskerm, dubbelkernverwerker, Windows 8, 2GB RAM en 500GB se bergingsruimte. Afgelewer binne 24 uur + gratis aflewering. Koop nou!

Ashes-krieket 2013

Kry die amptelike video-speletjie van die 2013 Ashes-krieketreeks. Beskikbaar vir Wii U, PS3, Xbox & PC. Vandeesweek beskikbaar. Koop nou!

Kry 30% afslag op van Deon Meyer se boeke

Koop enige 2 van Deon Meyer se boeke uit hierdie katalogus en kry 30% afslag. Aanbod geldig solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

 
 
Daar is vars stories op ons tuisblad. Klik hier om hulle te lees.