Wetenskaplike webblad wys mylpale

2009-12-01 04:23
Tweets Share Share line Print

Londen -  ‘n Grusame vertelling van ‘n 1666 bloedoortapping en amuserende notas oor hoe Mozart op toetse, waar sy geniale aanleg getoets is, gereageer het is wat jy by www.trailblazing.org sal vind.

Die “Trailblazing” webblad is geskep deur Brittanje se invloedryke Royal Society en is ‘n samevatting van  dokumente oor van die belangrikste wetenskaplike uitvindsels oor die afgelope drie en ‘n half eeue.

Dit noteer Benjamin Franklin se studies oor elektriese storms wat tot en met sy vlieër-eksperiment as bo-aardse verskynsels beskou is.

Edward Stone se notas oor wilgerboom eksperimente dokumenteer die eerste stap tot die ontdekking van parasetamol.

Die webblad bied ‘n feitlike reis deur tyd waar gebruikers op hul eie pas wetenskaplike mylpale kan ontdek.

Kliek hier om self te gaan kyk.

- Reuters Life!
 

Gee jou mening oor hierdie gesprek - lewer hieronder kommentaar

Lees meer oor: wetenskap  |  internet

Lewer kommentaar op hierdie artikel
1 reaksie
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters

binne nuus24

Nuutste Nuus-kommentaar

wynakruger sê... Wat sal mens se, hierdie klomp kaders kan mekaar nie eens vertrou nnnnnie nou wil hulle he diewereld moet Lees die storie...

Weer
Verkeer
Lotto
Ksd: 13-17°C A few showers. More sun than clouds. Cool. Pta: 9-23°C Sunny. Mild.
Jhb: 7-20°C Sunny. Refreshingly cool. Bfn: 8-23°C Sunny. Mild.
Dbn: 16-26°C Morning clouds. Mild. PE: 16-24°C High level clouds. Mild.
7-dag-voorspelling...

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Motors - Soek deur duisende nuwe en gebruikte motors

OPEL

Zafira 1.8 Elegance MPV MY03
2004
R 99,995.00

VOLKSWAGEN

CitiGolf 1.4i 5-dr MY04
2007
R 72,995.00

VOLKSWAGEN

Golf 4 1.6 Std 5-dr
2004
R 99,990.00

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Casa Rex, Vilanculos

Spend 5 nights in at the magical Mozambican resort of Casa Rex from R7983 per person sharing. Includes accommodation, return flights, taxes and transfers. Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

Diablo 3 nou beskikbaar

Die langverwagte Diablo 3 is nou beskikbaar vir R449,95. Koop dit nou.

Wintertreffers

Nuwe reekse pas ontvang. Verdryf die winterkoue met Downtown Abbey, One Tree Hill & nog veel meer. Koop dit nou.

Nuwe musiek-DVD’s

Kyk na al jou gunstelingmusiek op DVD. Koop dit nou.

The Sins of the Father

Bestel jou kopie van die #1 topverkoperskrywer Jeffrey Archer. Nou slegs R186,95. Koop dit nou.

Avengers nou beskikbaar

Marvel Avengers-aksiekarakters nou beskikbaar vanaf R189,95. Koop dit nou.

LeapPad

Nou slegs R1 100

Moedig jou kinders aan om ’n sprong te maak na ’n beter toekoms met die LeapPad. Koop dit nou.

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

'n Aanlyn-gemeenskap waar jy mense kan ontmoet, foto’s en video’s kan oplaai en veel meer...
Daar is vars stories op ons tuisblad. Kliek hier om hulle te lees.