Werksplek bedreiging vir jou brein

2009-11-07 04:28
Tweets Share Share line Print

New York – Volgens ‘n boek oor neurowetenskappe, is die moderne werksplek is ‘n plek vol bedreigings en onderbewustelike vrese wat met jou kop kan smokkel en selfs breinkrag kan verwoes.

Die vloei van chemikalieë in die brein wat op ‘n algemene werksdag gestimuleer word (soos as jou baas jou inroep vir terugvoering), vreet aan 'n mens se vermoë om reguit te dink.

Dit benadeel produktiwiteit,  probleem-oplossing en is ook baie sleg vir samewerking onder kollegas.

As die werksplek egter met ‘n dieper respek die brein se werking benader, kan dit ‘n hoogs bevredigende en kreatiewe ervaring wees.

Die skrywer van “Your Brain at Work” maak die stelling dat 'n mens se brein sosiaal is, nie rasioneel nie.

“Ons strewe vir sosiale vergoeding en om sosiale bedreiging so veel as moontlik te verminder,” het David Rock, die skrywer van “Your Brain at Work” gesê.

Rock het ook ‘n maatskappy begin wat die navorsing inkorporeer in leierskap seminare.

Hy identifiseer vyf areas wat die brein maklik kan laat bedreig voel:  status, sekerheid, selfstandigheid, verwantskap en regverdigheid.

Indien ons enige van die areas negatief ervaar, fokus ons brein op bedreiging en word algehele produktiwiteit benadeel.

- Reuters
 

Lees meer oor: studie  |  wetenskap

binne nuus24

Weer
Verkeer
Lotto
Ksd: 12-17°C Showers early. More sun than clouds. Mild. Pta: 8-21°C Sunny. Refreshingly cool.
Jhb: 6-19°C Sunny. Cool. Bfn: 6-20°C Sunny. Refreshingly cool.
Dbn: 17-25°C Partly cloudy. Mild. PE: 15-20°C Partly cloudy. Mild.
7-dag-voorspelling...

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Motors - Soek deur duisende nuwe en gebruikte motors

PEUGEOT

306 2.0 Cabriolet
2002
R 89,886.00

BMW

320d EXCLUSIVE AT (E90)
2012
R 449,000.00

JEEP

Cherokee Limited 3.7 4x4 AT
2002
R 165,800.00

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Casa Rex, Vilanculos

Spend 5 nights in at the magical Mozambican resort of Casa Rex from R7983 per person sharing. Includes accommodation, return flights, taxes and transfers. Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

TV-reekse

As jy nie weet wat de joos in die laaste seisoen van jou gunstelingprogram gebeur het nie. Kry die DVD-versamelstel van die reeks nou. Koop dit nou.

Fifty Shades of Grey-reeks

Hou Jack Frost in toom en laat Christian Grey jou onthuts met New York se Nommer 1-reeks Fifty Shades of Grey. Koop dit nou.

Spesiale aanbod op Playstation-speletjies

Herontdek jou opwindende verhouding met jou Playstation deur hierdie uitgesoekte titles op ’n spesiale aanbod aan te skaf. Koop dit nou.

Die BBC Earth-versameling

Laat die ontdekkingsreisiger in jou tot uiting kom met die BBC Earth-versameling op Blu-Ray. Koop dit nou.

DVD’s vir kinders vir R89

Verlig die verveling van die kinders met 2 DVD’s vir R89. Koop dit nou.

DSTV HD PVR-dekodeerder

Nou Slegs R1299.95

Stop, speel terug en opneem, alles in hoe definisie. Neem ten volle beheer en besluit self wat jy wil kyk met DSTV se HD PVR. Koop nou.

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

'n Aanlyn-gemeenskap waar jy mense kan ontmoet, foto’s en video’s kan oplaai en veel meer...
Daar is vars stories op ons tuisblad. Kliek hier om hulle te lees.