Hello 

Skep Profiel

n Profiel sal jou in staat stel om foto's en stories te laai wat op Nuus24 gepubliseer kan word.


Verskaf asseblief 'n gebruikersnaam vir jou profielblad:

Die gebruikersnaam moet uniek wees, kan nie verander word nie en sal oor die hele 24.com-netwerk gebruik word in die skakel na jou profielblad.

Facebook-intekenproses

Goeie dag, nuusfoendi,

Sluit by die Nuus24-gemeenskap aan en help om die nuus te deel.

Teken met Facebook in om kommentaar te lewer en om persoonlike verstellings te doen.

 
 

Wêreld kry vanjaar 'n ekstra sekonde by

2012-06-28 09:46
Tweets Share Share line Print

Parys – Horoloë regoor die wêreld sal Saterdag een van die eienaardigste dinge van hul beroep doen – hulle sal die tyd terughou.

Die laaste minuut van 30 Junie 2012 sal 61 sekondes lank wees vir tydhouers om 'n skrikkelsekonde by atomiese horlosies wat ons tyd hou, te voeg.

Die terughouding van die sekonde sal opmaak vir die afwyking van die gemiddelde sontyd – die tydperk wat dit vir die aarde neem om 'n dag te voltooi.

Die planeet neem bietjie meer as 86 400 sekondes vir 'n omwenteling (360-grade), maar dit beweeg stadiger op sy as en word beïnvloed deur die gravitasiekrag van die son, maan en seegetye. Al dié faktore breek die omwenteling met 'n skrikkelsekonde.

Die aarde beweeg dan buite die Internasionale Atomiese Tyd (TAI). Om te verhoed dat die sontyd en TAI te ver uitmekaar beweeg, word die Universele Gekoördineerde Tyd (UTC) elke nou en dan aangepas.

Die aanpassings het in 1972 begin. Dit sal die 25ste ingryping wees om 'n skrikkelsekonde by die UTC te voeg.

Noel Dimarcq, direkteur van die Internasionale Aardrotasie en Verwysingstelsel-diens, het gesê die aanpassing verseker dat almal op aarde op dieselfde tyd is.

Met dié akkuraatheid word "slegs een (atomiese) sekonde elke 300 miljoen jaar verloor", het Dimarcq gesê.

Die laaste drie aanpassings was in 1998, 2005 en 2008.

– Volg Nuus24 op Twitter

- Sapa - AFP

VOLGENDE OP NUUS24X

Read Health24’s Comments Policy

Lewer kommentaar op hierdie artikel
7 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters

binne nuus24


140
1
1 van 10

Nuutste Nuus-kommentaar

Johan Moss sê... Alles is buite die goddelike orde om. Dis hoekom vrouens meer verdien as sommige van hulle mans. Intusse swerwe baie van hulle kinders deur die strate, rook, vloek en gaan tekere. Volgens die bybel moet die vrou die hulp van die man wees en nie andersom. Ek se nie dat hy sy vrou as slaaf moet behandel nie.Maar die vrouens in SA is baie bederf, het ousies en boys in die tuin, was hulle karre nie self nie maar sit hulle dik op n stoel terwyl n swarte hulle kar was. Dan kla hulle dat hulle vet is, dis mos nie snaaks nie as jy niks werk doen nie. Dieselfde geld vir die vrouens wat met n vol trollie uit die supermarkte uitstap, hulle laat die trollie deur n swart werker stoot, daarna alles in hulle motor insit, intusse. Die vrou gee die man R10 en doen self niks nie. Daarna kla ek is vet. Vet van stress ja. Lees die storie...

 
Verkeer
Lotto
 
  • Friday Sunninghill - 14:58 PM
    Road name: N1 Southbound
    SLOW TRAFFIC between Rivonia Road and the William Nicol Drive exit
  • Friday Randburg - 14:51 PM
    Road name: N1 Southbound
    DELAYS approaching the Malibongwe Drive off-ramp
 
Nog verkeersverslae...
 

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Southern Sun - Maputo

Spend 3 nights and pay for 2 at Southern Sun - Maputo for only R4 621 per person sharing. Includes accommodation, return flights, airport taxes and airport transfers.Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

Koop Gordon Ramsay se uitsonderlike kookkunsboek en kry Bokke se kombuis GRATIS!

Koop Gordon Ramsay se uitsonderlike kookkunsboek vir net R368 en kry Bokke se kombuis, ter waarde van R180, GRATIS! Aanbod geldig terwyl voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Bespaar op Bear Grylls se oorlewingsgereedskap!

Is jy ’n rowwe man wat kan grom? Of soek jy na ’n geskenk vir iemand? Loer na die ongelooflike Bear Grylls-oorlewingsgereedskap teen fantastiese pryse. Koop nou!

Witwarm en eksklusiewe Coby 7" WiFi-tabletrekenaar – slegs R1299.95

Moenie hierdie witwarm winskopie van die week misloop nie. Bespaar R300 op die Coby 7”-tabletrekenaar! Word binne 24 uur versend + gratis afgelewer. Solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Tot 20% afslag op voorafbestellings vir supergewilde speletjies!

Maak gebruik van hierdie witwarm aanbod! Bespaar tot 20% op supergewilde speletjies soos Grand Theft Auto 5, Fifa 14, Grid 2, Battlefield 4 en nog meer as jy dit nou bestel. Plaas jou voorafbestelling nou!

20% afslag op die jongste musiekuitreikings

Kry 20% afslag op nuwe musiekuitreikings, ingesluit To Be Loved van Michael Bublé, Now 63, The 20/20 Experience van Justin Timberlake en nog veel meer. Aanbod geldig solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Witwarm en eksklusiewe Coby 7" WiFi-tabletrekenaar – slegs R1299.95

Moenie hierdie witwarm winskopie van die week misloop nie. Bespaar R300 op die Coby 7”-tabletrekenaar! Word binne 24 uur versend + gratis afgelewer. Solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

 
 
Daar is vars stories op ons tuisblad. Klik hier om hulle te lees.