Wat van 'n koffie om 11:00?

2010-03-10 04:12
Tweets Share Share line Print

Londen - 'n Span kenners van 'n universiteit het met 'n formule vorendag gekom wat bewys dat 11:00 die beste tyd van die dag is vir 'n koffiebreuk.

Maar die navorsing wys ook dat dié lafenis nie die enigste vereiste is nie – ligte, musiek, aroma en goeie geselskap moet ook bygevoeg word.

Die navorsing is onderneem deur prof. Charles Spence van die departement van eksperimentele sielkunde aan die Oxford-universiteit.

Hy het gekyk hoe om goeie geur (F) met die perfekte omgewing (E), die houer waarin dit bedien word (P), met wie jy jou koffie drink (C) en die tyd van die dag wat jy jou koffiebreuk neem (T) kombineer om die mees genotvolle koffie-oomblik (M) te geniet.

Spence se formule vir die perfekte koffie was: M = 0.5 x F + 0.5 x E + 0.3 x P + 0.15 x C + 0.05 x T.

Hy het bevind dat 11:00 die beste tyd is om jou koffie in 'n goedbeligte kamer te drink met Marianne Faithfull wat in die agtergrond sing.

Spence se formule is gepubliseer in die verslag, Changing Tastes.

Daily Mail

 

Lees meer oor: kan jy glo

binne nuus24

Weer
Verkeer
Lotto
Ksd: 10-18°C Mostly sunny. Mild. Pta: 6-20°C Sunny. Refreshingly cool.
Jhb: 2-17°C Sunny. Cool. Bfn: 1-15°C Sunny. Quite Cool.
Dbn: 14-20°C Mostly sunny. Cool. PE: 13-19°C A few showers. More sun than clouds. Mild.
7-dag-voorspelling...

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

BA

Tshwane (Pretoria)
Communicate Bruma IT Delivery
R380000 - R420000

Oracle Applications DBA

JHB - Northern Suburbs
Communicate Bruma IT Delivery
R380000 - R540000

.Net Developer

JHB - Central
Communicate Bruma IT Delivery
R180000 - R350000

Motors - Soek deur duisende nuwe en gebruikte motors

TOYOTA

Quantum 2.7 14-s Bus
2007
R 225,000.00

MAZDA

626 2.0 SL
2005
R 119,995.00

CHEVROLET

Utility 1.4 Base MY12 PU
2012
R 129,900.00

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Chobe Marina Lodge

Spend 2 nights on the banks of the banks of the Chobe river at Chobe Marina Lodge from R6717 per person sharing. Includes return flights, taxes, transfers and accommodation. Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

Diablo 3 nou beskikbaar

Die langverwagte Diablo 3 is nou beskikbaar vir R449,95. Koop dit nou.

Wintertreffers

Nuwe reekse pas ontvang. Verdryf die winterkoue met Downtown Abbey, One Tree Hill & nog veel meer. Koop dit nou.

Nuwe musiek-DVD’s

Kyk na al jou gunstelingmusiek op DVD. Koop dit nou.

The Sins of the Father

Bestel jou kopie van die #1 topverkoperskrywer Jeffrey Archer. Nou slegs R186,95. Koop dit nou.

Avengers nou beskikbaar

Marvel Avengers-aksiekarakters nou beskikbaar vanaf R189,95. Koop dit nou.

7'' gobii LCD e-leser met kleur

Nou slegs R899

Sluit in e-boek geskenkbewys ter waarde van R160, swart omslag en USB muur laaier. Aanbod eindig 27 Mei 2012. Koop nou.

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

'n Aanlyn-gemeenskap waar jy mense kan ontmoet, foto’s en video’s kan oplaai en veel meer...
Daar is vars stories op ons tuisblad. Kliek hier om hulle te lees.