Wat gebeur met jou Twitter as jy dood gaan

2010-08-14 02:14
Tweets Share Share line Print

Kaapstad - Die sosiale netwerk Twitter het onlangs sy beleid oor hoe om met die sterftes van Twitter-gebruikers te werke te gaan, bekendgemaak.

Volgens Twitter kan familie en vriende van ‘n oorledene nou aanvra dat die persoon se profiel verwyder word mits die regte vorms ingevul word.

Saam met die aanvraag moet die persoon se volle name en van, kontak besonderhede en hul verwantskap tot die persoon ingedien word.

Die persoon se gebruikersnaam of ‘n skakel tot sy Twitter-blad moet ook ingesluit word.

Laastens moet daar ook ‘n amptelik doodsberig of nuusartikel wat oor die persoon se dood handel, ingesluit word.

Lees hier meer
.

Volg Nuus24 op Twitter.
 

Lees meer oor: sosiale netwerke  |  twitter

binne nuus24

Nuutste Nuus-kommentaar

Erich sê... Ek stem - hierdie man moes die Nobelprys vir Wetenskap gekry het. Soek nou net 'n gadget wat die kanale verander deur bloot te dink aan die betrokke kanaal. Lees die storie...

Weer
Verkeer
Lotto
Ksd: 13-20°C More sun than clouds. Mild. Pta: 7-19°C Sunny. Cool.
Jhb: 4-16°C Sunny. Cool. Bfn: 3-20°C Sunny. Cool.
Dbn: 14-25°C Sunny. Mild. PE: 13-25°C Sunny. Pleasantly warm.
7-dag-voorspelling...

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Motors - Soek deur duisende nuwe en gebruikte motors

BMW

X5 4.8is E53 4x4 AT
2004
R 499,000.00

TOYOTA

RunX 180 RSi 5-dr MY04
2003
R 119,990.00

VOLKSWAGEN

Golf 5 2.0 TDi Sportline 5-dr Dsl
2005
R 159,950.00

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Casa Rex, Vilanculos

Spend 5 nights in at the magical Mozambican resort of Casa Rex from R7983 per person sharing. Includes accommodation, return flights, taxes and transfers. Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

Diablo 3 nou beskikbaar

Die langverwagte Diablo 3 is nou beskikbaar vir R449,95. Koop dit nou.

Wintertreffers

Nuwe reekse pas ontvang. Verdryf die winterkoue met Downtown Abbey, One Tree Hill & nog veel meer. Koop dit nou.

Nuwe musiek-DVD’s

Kyk na al jou gunstelingmusiek op DVD. Koop dit nou.

The Sins of the Father

Bestel jou kopie van die #1 topverkoperskrywer Jeffrey Archer. Nou slegs R186,95. Koop dit nou.

Avengers nou beskikbaar

Marvel Avengers-aksiekarakters nou beskikbaar vanaf R189,95. Koop dit nou.

Fifty Shades Trilogie

deur E.L. James

Romanties, bevrydend en totaal verslawend, die Fifty Shades Trilogie sal jou vermaak, verslaaf en vir altyd by bly. Koop nou.

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

'n Aanlyn-gemeenskap waar jy mense kan ontmoet, foto’s en video’s kan oplaai en veel meer...
Daar is vars stories op ons tuisblad. Kliek hier om hulle te lees.