Walviskaflie uitgesit na hy uitspoel

2011-08-11 11:28
Tweets Share Share line Print

Een van die redders probeer die uitgespoelde walviskalfie aan die lewe hou by Surfers Paradise-strand aan die Goudkus in Australië. (Steve Holland, AP)

Foto's   ·   Lesersfoto’s   ·   Nuus in Foto's Stuur vir ons jou foto's  ·  Stuur vir ons jou foto's

Melbourne – ‘n Walviskalfie wat gered is na hy op die Australiese kus uitgespoel het, sal uitgesit word omdat hy nie sy ma kon vind nie en weer uitgespoel het.

Die een week oue boggelrugwalvis is Woensdag op die Moreton-eiland aan die Goudkus gevind, twee dae na sy redders hom by Surfers Paradise-strand in die water ingesleep het.

“Dit is ‘n bitter hartseer oggend vir ons almal,” het Trevor Long, een van die redders gesê. “Bitter hartseer vir almal wat probeer het om hom terug aan sy ma te besorg.”

Long, van die SeaWorld-marinepark, het gesê die kalfie sal nie lank kan oorleef sonder die beskerming en voeding van sy ma nie.

Duisende mense het op die strand byeengekom en toegekyk hoe redders probeer het om die kleintjie ‘n tweede kans op die lewe te gee.

“Hy is nes ‘n mensbaba. Hy is afhanklik van sy ma,” het die direkteur van die Tangalooma Wild Dolphin Resort, Trevor Hassard, gesê.

– Volg Nuus24 op Twitter.
 

- AFP

Lees meer oor: walvisse  |  seelewe

Lewer kommentaar op hierdie artikel
1 reaksie
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters

binne nuus24

Weer
Verkeer
Lotto
Ksd: 12-17°C Showers early. More sun than clouds. Mild. Pta: 8-21°C Sunny. Refreshingly cool.
Jhb: 6-19°C Sunny. Cool. Bfn: 6-20°C Sunny. Refreshingly cool.
Dbn: 17-25°C Partly cloudy. Mild. PE: 15-20°C Partly cloudy. Mild.
7-dag-voorspelling...

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Motors - Soek deur duisende nuwe en gebruikte motors

PEUGEOT

306 2.0 Cabriolet
2002
R 89,886.00

BMW

320d EXCLUSIVE AT (E90)
2012
R 449,000.00

JEEP

Cherokee Limited 3.7 4x4 AT
2002
R 165,800.00

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Casa Rex, Vilanculos

Spend 5 nights in at the magical Mozambican resort of Casa Rex from R7983 per person sharing. Includes accommodation, return flights, taxes and transfers. Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

TV-reekse

As jy nie weet wat de joos in die laaste seisoen van jou gunstelingprogram gebeur het nie. Kry die DVD-versamelstel van die reeks nou. Koop dit nou.

Fifty Shades of Grey-reeks

Hou Jack Frost in toom en laat Christian Grey jou onthuts met New York se Nommer 1-reeks Fifty Shades of Grey. Koop dit nou.

Spesiale aanbod op Playstation-speletjies

Herontdek jou opwindende verhouding met jou Playstation deur hierdie uitgesoekte titles op ’n spesiale aanbod aan te skaf. Koop dit nou.

Die BBC Earth-versameling

Laat die ontdekkingsreisiger in jou tot uiting kom met die BBC Earth-versameling op Blu-Ray. Koop dit nou.

DVD’s vir kinders vir R89

Verlig die verveling van die kinders met 2 DVD’s vir R89. Koop dit nou.

DSTV HD PVR-dekodeerder

Nou Slegs R1299.95

Stop, speel terug en opneem, alles in hoe definisie. Neem ten volle beheer en besluit self wat jy wil kyk met DSTV se HD PVR. Koop nou.

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

'n Aanlyn-gemeenskap waar jy mense kan ontmoet, foto’s en video’s kan oplaai en veel meer...
Daar is vars stories op ons tuisblad. Kliek hier om hulle te lees.