WB laat Twitter gons

2010-06-12 14:27
Tweets Share Share line Print

Washington – Twitter, wat hierdie week al verskeie onderbrekings ervaar het, het Vrydag gewaarsku dat daar nog probleme kan opduik te midde swaar verkeer tydens die Wêreldbeker-sokkertoernooi.

Volgens Jean-Paul Cozzatti, ‘n ingenieur vir Twitter, was die probleme die week as gevolg van ‘n interne netwerk wat oor sy kapasiteit was.

Cozzatti het bygevoeg dat Twitter hul kapasiteit verdubbel het en dat hulle verkeer op die netwerk herbalanseer om die lading te versprei.

Wanneer Twitter afgaan verskyn daar ‘n prent van ‘n walvis wat bekendstaan as “fail whale” en Cozzatti het gesê dat sy ingenieurspan gehoop het dat die kreatuur minder sal verskyn.

“Jy sal nog die walvis sien as daar ongehoorde toenames in verkeer op die webwerf is,” het hy gesê.

“Byvoorbeeld gedurende die Wêreldbeker-sokkertoernooi – en veral gedurende taai wedstryde wat deur baie mense gekyk word – verwag ons dat daar ‘n merkwaardige toename in aktiwiteite op Twitter sal wees.”

Volg Nuus24 op Twitter
 

- Sapa - AFP

Lees meer oor: sosiale netwerke  |  twitter

binne nuus24

Weer
Verkeer
Lotto
Ksd: 12-17°C Showers early. More sun than clouds. Mild. Pta: 8-21°C Sunny. Refreshingly cool.
Jhb: 6-19°C Sunny. Cool. Bfn: 6-20°C Sunny. Refreshingly cool.
Dbn: 17-25°C Partly cloudy. Mild. PE: 15-20°C Partly cloudy. Mild.
7-dag-voorspelling...

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Motors - Soek deur duisende nuwe en gebruikte motors

PEUGEOT

306 2.0 Cabriolet
2002
R 89,886.00

BMW

320d EXCLUSIVE AT (E90)
2012
R 449,000.00

JEEP

Cherokee Limited 3.7 4x4 AT
2002
R 165,800.00

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Casa Rex, Vilanculos

Spend 5 nights in at the magical Mozambican resort of Casa Rex from R7983 per person sharing. Includes accommodation, return flights, taxes and transfers. Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

TV-reekse

As jy nie weet wat de joos in die laaste seisoen van jou gunstelingprogram gebeur het nie. Kry die DVD-versamelstel van die reeks nou. Koop dit nou.

Fifty Shades of Grey-reeks

Hou Jack Frost in toom en laat Christian Grey jou onthuts met New York se Nommer 1-reeks Fifty Shades of Grey. Koop dit nou.

Spesiale aanbod op Playstation-speletjies

Herontdek jou opwindende verhouding met jou Playstation deur hierdie uitgesoekte titles op ’n spesiale aanbod aan te skaf. Koop dit nou.

Die BBC Earth-versameling

Laat die ontdekkingsreisiger in jou tot uiting kom met die BBC Earth-versameling op Blu-Ray. Koop dit nou.

DVD’s vir kinders vir R89

Verlig die verveling van die kinders met 2 DVD’s vir R89. Koop dit nou.

DSTV HD PVR-dekodeerder

Nou Slegs R1299.95

Stop, speel terug en opneem, alles in hoe definisie. Neem ten volle beheer en besluit self wat jy wil kyk met DSTV se HD PVR. Koop nou.

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

'n Aanlyn-gemeenskap waar jy mense kan ontmoet, foto’s en video’s kan oplaai en veel meer...
Daar is vars stories op ons tuisblad. Kliek hier om hulle te lees.