Vuvuzelas blaas versprei siektes

2011-05-25 10:38
Tweets Share Share line Print

'n Ghana-ondersteuner blaas sy vuvuzela tydens die Sokkerwêreldbeker verlede jaar. (Rodrigo Arangua, AFP)

Foto's   ·   Lesersfoto’s   ·   Nuus in Foto's Stuur vir ons jou foto's  ·  Stuur vir ons jou foto's

New York – Nie net kan die eentonige geraas van vuvuzelas sokkeraanhangers laat hoop vir ‘n telling van 0-0 om die ore te spaar nie, maar elke souserige trompetblaas van ‘n maniese aanhanger kan jou ook griep gee.

Ruth McNerney van die London School of Hygiene and Tropical Medicine kon die geblaas van die plastiektrompet tydens die 2010 Sokkerwêreldbeker nie meer aanskou nie en het gaan uitvind of dit wel siektes versprei. Haar navorsing is in die wetenskapjoernaal PLoS ONE gepubliseer.

Sy het een groep vrywilligers in a papier laat skree soos sokkeraanhangers by gewoonte maak, terwyl ander hulle met vuvuzelas doodgeraas het.

‘n Laser is gebruik om partikels te tel en ‘n windspoedmeter is gebruik om die spoegspatsels se vlugafstand te meet.

Haar berekeninge het aangedui dat 97% van die kiemspatsels die regte grootte is om in die onderdeel van die lugpyp te gaan vassteek en broei.

Sowat 4 miljoen partikels word per sekonde tydens elke vuvuzela-blaas uitgespoeg terwyl ‘n skreeuende aanhanger slegs 7 000 uitspoeg.

Die gewone gehoes en proes van ‘n siek persoon stel in vergelyking slegs 5 000 partikels vry.

Lees meer hier.

Volg Nuus24 op Twitter.
 

Lees meer oor: vuvuzelas  |  gesondheid  |  sokker

Lewer kommentaar op hierdie artikel
12 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters

binne nuus24

Weer
Verkeer
Lotto
Ksd: 12-17°C Showers early. More sun than clouds. Mild. Pta: 8-21°C Sunny. Refreshingly cool.
Jhb: 6-19°C Sunny. Cool. Bfn: 6-20°C Sunny. Refreshingly cool.
Dbn: 17-25°C Partly cloudy. Mild. PE: 15-20°C Partly cloudy. Mild.
7-dag-voorspelling...

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Motors - Soek deur duisende nuwe en gebruikte motors

PEUGEOT

306 2.0 Cabriolet
2002
R 89,886.00

BMW

320d EXCLUSIVE AT (E90)
2012
R 449,000.00

JEEP

Cherokee Limited 3.7 4x4 AT
2002
R 165,800.00

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Casa Rex, Vilanculos

Spend 5 nights in at the magical Mozambican resort of Casa Rex from R7983 per person sharing. Includes accommodation, return flights, taxes and transfers. Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

TV-reekse

As jy nie weet wat de joos in die laaste seisoen van jou gunstelingprogram gebeur het nie. Kry die DVD-versamelstel van die reeks nou. Koop dit nou.

Fifty Shades of Grey-reeks

Hou Jack Frost in toom en laat Christian Grey jou onthuts met New York se Nommer 1-reeks Fifty Shades of Grey. Koop dit nou.

Spesiale aanbod op Playstation-speletjies

Herontdek jou opwindende verhouding met jou Playstation deur hierdie uitgesoekte titles op ’n spesiale aanbod aan te skaf. Koop dit nou.

Die BBC Earth-versameling

Laat die ontdekkingsreisiger in jou tot uiting kom met die BBC Earth-versameling op Blu-Ray. Koop dit nou.

DVD’s vir kinders vir R89

Verlig die verveling van die kinders met 2 DVD’s vir R89. Koop dit nou.

DSTV HD PVR-dekodeerder

Nou Slegs R1299.95

Stop, speel terug en opneem, alles in hoe definisie. Neem ten volle beheer en besluit self wat jy wil kyk met DSTV se HD PVR. Koop nou.

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

'n Aanlyn-gemeenskap waar jy mense kan ontmoet, foto’s en video’s kan oplaai en veel meer...
Daar is vars stories op ons tuisblad. Kliek hier om hulle te lees.