Hello 

Skep Profiel

n Profiel sal jou in staat stel om foto's en stories te laai wat op Nuus24 gepubliseer kan word.


Verskaf asseblief 'n gebruikersnaam vir jou profielblad:

Die gebruikersnaam moet uniek wees, kan nie verander word nie en sal oor die hele 24.com-netwerk gebruik word in die skakel na jou profielblad.

Facebook-intekenproses

Goeie dag, nuusfoendi,

Sluit by die Nuus24-gemeenskap aan en help om die nuus te deel.

Teken met Facebook in om kommentaar te lewer en om persoonlike verstellings te doen.

 
 

Meer gevare vir vrouerokers

2013-01-24 11:35
Tweets Share Share line Print

Washington – Vrouerokers staan nou ‘n groter kans om longkanker op te doen as enige ander tyd in die nabye verlede, het ‘n studie wat Woensdag gepubliseer is, aangedui.

Die navorsing wat in die New England Journal of Medicine (NEJM) gepubliseer is, toon ‘n merkwaardige toename in sterftes onder vrouerokers as gevolg van longkanker, chroniese obstruktiewe longsiektes en ander gesondheidskwale.

Navorsers het in die studie van meer as 2,2 miljoen volwassenes van 55 jaar en ouer bevind dat vroue wat in die 1960's gerook het, se kanse 2,7 keer groter was om longkanker op te doen as dié wat nog nooit gerook het nie.

Vandag is dié groep se risiko egter 25,7 keer groter as in die 1960’s, het 'n verslag gelui.

Die studie is gelei deur Michael Thun, ‘n fisikus wat onlangs afgetree het as die adjunkpresident van die Amerikaanse Kankergemeenskap.

Thun het gesê dit is kommerwekkend dat die hoë risiko wat vrouerokers loop steeds toeneem, al is die risiko’s al vir jare bekend.

Die toename in “ligte” en “matige” sigarette, wat vir vroue bemark is, is een van die redes waarom die risiko nou soveel hoër is, het Thun byegvoeg.

“Die verdunde rook van die sigarette word dieper ingeasem in die longe in om die absorpsie van nikotien te behou,” het Thun in ‘n verklaring gesê.

– Volg Nuus24 op Twitter


 

- Sapa - AFP

Lees meer oor: sigarette
VOLGENDE OP NUUS24X

Read Health24’s Comments Policy

Lewer kommentaar op hierdie artikel
5 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters

binne nuus24


140
1
1 van 10

Nuutste Nuus-kommentaar

Phil Nickanor sê... Nou waarom leef vroue dan oor die algemeen langer as mans ...? Lees die storie...

 
Verkeer
Lotto
 
  • Wednesday Senekal - 06:24 AM
    Road name: R707
    POTHOLES and poor road surface conditions between Senekal and Marquard - proceed with caution
  • Thursday Bethlehem - 06:54 AM
    Road name: N5 Both Ways
    Roadworks - two stop / go controls between Bethlehem and Kestell - expect waiting times of up to 15 minutes at each control
 
Nog verkeersverslae...
 

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

AUTOCAD Mechanical Draughtsman

North West
Akasia Personnel Consultants
R25000 - R28000

Miner, Arnot Coal, Mpumalanga x 6 positions

Mpumalanga
Exxaro Resources Ltd (Powering Possibilities)
Market Related

On line Digital Analyst - Sandton

Sandton
Studio 29 - Specialist IT Placements
Market Related

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Southern Sun - Maputo

Spend 3 nights and pay for 2 at Southern Sun - Maputo for only R4 621 per person sharing. Includes accommodation, return flights, airport taxes and airport transfers.Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

Koop Gordon Ramsay se uitsonderlike kookkunsboek en kry Bokke se kombuis GRATIS!

Koop Gordon Ramsay se uitsonderlike kookkunsboek vir net R368 en kry Bokke se kombuis, ter waarde van R180, GRATIS! Aanbod geldig terwyl voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Bespaar op Bear Grylls se oorlewingsgereedskap!

Is jy ’n rowwe man wat kan grom? Of soek jy na ’n geskenk vir iemand? Loer na die ongelooflike Bear Grylls-oorlewingsgereedskap teen fantastiese pryse. Koop nou!

Witwarm en eksklusiewe Coby 7" WiFi-tabletrekenaar – slegs R1299.95

Moenie hierdie witwarm winskopie van die week misloop nie. Bespaar R300 op die Coby 7”-tabletrekenaar! Word binne 24 uur versend + gratis afgelewer. Solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Tot 20% afslag op voorafbestellings vir supergewilde speletjies!

Maak gebruik van hierdie witwarm aanbod! Bespaar tot 20% op supergewilde speletjies soos Grand Theft Auto 5, Fifa 14, Grid 2, Battlefield 4 en nog meer as jy dit nou bestel. Plaas jou voorafbestelling nou!

20% afslag op die jongste musiekuitreikings

Kry 20% afslag op nuwe musiekuitreikings, ingesluit To Be Loved van Michael Bublé, Now 63, The 20/20 Experience van Justin Timberlake en nog veel meer. Aanbod geldig solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Witwarm en eksklusiewe Coby 7" WiFi-tabletrekenaar – slegs R1299.95

Moenie hierdie witwarm winskopie van die week misloop nie. Bespaar R300 op die Coby 7”-tabletrekenaar! Word binne 24 uur versend + gratis afgelewer. Solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

 
 
Daar is vars stories op ons tuisblad. Klik hier om hulle te lees.