Vroue se harte 'breek makliker'

2011-11-17 10:18
Tweets Share Share line Print

Orlando – ‘n Vrou se hart breek makliker as ‘n man s’n, het navorsers wat ‘n skaars harttoestand genaamd “gebrokehartsindroom” ondersoek, gesê.

Vroue is meer geneig om aan die “sindroom” te ly wanneer hulle skielik stres ervaar as gevolg van ‘n verhouding wat eindig of die dood van ‘n geliefde, het navorsers gesê.

Vroue wat aan die kwaal ly kry dan simptome soortgelyk aan dié van 'n hartaanval.

Die klassieke geval is “’n vrou wat pas haar man aan die dood afgestaan het,” het die navorser Mariell Jessup van die Universiteit van Pennsylvania in Amerika gesê.

Die kwaal begin wanneer 'n mens ‘n groot skok, selfs ‘n goeie een soos om die lotto te wen, ervaar, en wanneer adrenalien en verskeie streshormone deur die hart pomp.

Die hart word dan oorlaai en dit versteur die ritme en bloedinhoud in ‘n manier soortgelyk aan ‘n hartaanval.

Die navorser Abhishek Deshmukh van die Universiteit van Arkansas het 6 229 gevalle in 2007 ondersoek – slegs 671 daarvan mans. Nadat hy ander faktore uitgeskakel het, het hy bevind vroue is 7.5 keer meer geneig om aan die kwaal te ly.

“Dit is die enigste hartkwaal wat vroue meer as mans raak,” het hy gesê.

Die navorsing is voor ‘n vergadering van die Amerikaanse Hartvereniging voorgelê.

– Volg Nuus24 op Twitter.
 

- AP

Lewer kommentaar op hierdie artikel
1 reaksie
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters

binne nuus24

Weer
Verkeer
Lotto
Ksd: 12-17°C Showers early. More sun than clouds. Mild. Pta: 8-21°C Sunny. Refreshingly cool.
Jhb: 6-19°C Sunny. Cool. Bfn: 6-20°C Sunny. Refreshingly cool.
Dbn: 17-25°C Partly cloudy. Mild. PE: 15-20°C Partly cloudy. Mild.
7-dag-voorspelling...

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Motors - Soek deur duisende nuwe en gebruikte motors

PEUGEOT

306 2.0 Cabriolet
2002
R 89,886.00

BMW

320d EXCLUSIVE AT (E90)
2012
R 449,000.00

JEEP

Cherokee Limited 3.7 4x4 AT
2002
R 165,800.00

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Casa Rex, Vilanculos

Spend 5 nights in at the magical Mozambican resort of Casa Rex from R7983 per person sharing. Includes accommodation, return flights, taxes and transfers. Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

TV-reekse

As jy nie weet wat de joos in die laaste seisoen van jou gunstelingprogram gebeur het nie. Kry die DVD-versamelstel van die reeks nou. Koop dit nou.

Fifty Shades of Grey-reeks

Hou Jack Frost in toom en laat Christian Grey jou onthuts met New York se Nommer 1-reeks Fifty Shades of Grey. Koop dit nou.

Spesiale aanbod op Playstation-speletjies

Herontdek jou opwindende verhouding met jou Playstation deur hierdie uitgesoekte titles op ’n spesiale aanbod aan te skaf. Koop dit nou.

Die BBC Earth-versameling

Laat die ontdekkingsreisiger in jou tot uiting kom met die BBC Earth-versameling op Blu-Ray. Koop dit nou.

DVD’s vir kinders vir R89

Verlig die verveling van die kinders met 2 DVD’s vir R89. Koop dit nou.

DSTV HD PVR-dekodeerder

Nou Slegs R1299.95

Stop, speel terug en opneem, alles in hoe definisie. Neem ten volle beheer en besluit self wat jy wil kyk met DSTV se HD PVR. Koop nou.

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

'n Aanlyn-gemeenskap waar jy mense kan ontmoet, foto’s en video’s kan oplaai en veel meer...
Daar is vars stories op ons tuisblad. Kliek hier om hulle te lees.