Vreemdelinge kan nou op Facebook luister

2011-09-15 10:40
Tweets Share Share line Print

Kaapstad – Facebook het ‘n nuwe Subscribe-knop bekendgestel wat vreemdelinge in staat stel om toegang tot gebruikers se jongste brokkies te kry.

Die nuwe inskryffunksie is glo deel van Facebook se planne om gebruikers meer beheer oor hul nuusvoer op die sosiale netwerk te gee, het die sosiale netwerk op sy blog bekendgemaak.

“Facebook se doel is om gebruikers meer beheer te gee,” het Naomi Gleit, die maatskappy se produkbestuurder, gesê.

Gebruikers sal voortaan die Subscribe-knop langs ou bekendes soos die Message-knop en die Poke-knop sien.

Intekenaars sal dan die gebruiker se brokkies, wat met die privaatheidverstellings "publiek" gemaak is, in hul nuusvoer kan sien soortgelyk as om iemand op Twitter te volg.

‘n Intekenaar hoef nie Facebook-vriende met die gesogte gebruiker te wees nie.

Gebruikers kan hier 'n Subscribe-knop aan hul Facebook-profiel sit.

– Volg Nuus24 op Twitter.
 

- Nuus24

Lees meer oor: sosiale media  |  facebook  |  internet

Lewer kommentaar op hierdie artikel
2 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters

binne nuus24

Weer
Verkeer
Lotto
Ksd: 12-17°C Showers early. More sun than clouds. Mild. Pta: 8-21°C Sunny. Refreshingly cool.
Jhb: 6-19°C Sunny. Cool. Bfn: 6-20°C Sunny. Refreshingly cool.
Dbn: 17-25°C Partly cloudy. Mild. PE: 15-20°C Partly cloudy. Mild.
7-dag-voorspelling...

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Motors - Soek deur duisende nuwe en gebruikte motors

PEUGEOT

306 2.0 Cabriolet
2002
R 89,886.00

BMW

320d EXCLUSIVE AT (E90)
2012
R 449,000.00

JEEP

Cherokee Limited 3.7 4x4 AT
2002
R 165,800.00

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Casa Rex, Vilanculos

Spend 5 nights in at the magical Mozambican resort of Casa Rex from R7983 per person sharing. Includes accommodation, return flights, taxes and transfers. Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

TV-reekse

As jy nie weet wat de joos in die laaste seisoen van jou gunstelingprogram gebeur het nie. Kry die DVD-versamelstel van die reeks nou. Koop dit nou.

Fifty Shades of Grey-reeks

Hou Jack Frost in toom en laat Christian Grey jou onthuts met New York se Nommer 1-reeks Fifty Shades of Grey. Koop dit nou.

Spesiale aanbod op Playstation-speletjies

Herontdek jou opwindende verhouding met jou Playstation deur hierdie uitgesoekte titles op ’n spesiale aanbod aan te skaf. Koop dit nou.

Die BBC Earth-versameling

Laat die ontdekkingsreisiger in jou tot uiting kom met die BBC Earth-versameling op Blu-Ray. Koop dit nou.

DVD’s vir kinders vir R89

Verlig die verveling van die kinders met 2 DVD’s vir R89. Koop dit nou.

DSTV HD PVR-dekodeerder

Nou Slegs R1299.95

Stop, speel terug en opneem, alles in hoe definisie. Neem ten volle beheer en besluit self wat jy wil kyk met DSTV se HD PVR. Koop nou.

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

'n Aanlyn-gemeenskap waar jy mense kan ontmoet, foto’s en video’s kan oplaai en veel meer...
Daar is vars stories op ons tuisblad. Kliek hier om hulle te lees.