Vreemde seedier op Kaapse strande uitgeken

2011-11-15 11:45
Tweets Share Share line Print

Kaapstad – Buitengewone seediere wat onlangs op strande rondom Kaapstad uitgespoel het, is uitgeken as ‘n skaars soort eendmossel.

Dié eienaardige wesens, met hul slymerige tentakels met skulpe aan die punte, het mense op strande rondom die stad die afgelope paar weke verstom.

“Ek loop 35 jaar lank op hierdie strand en ek het nog nooit so iets gesien nie,” het ‘n bejaarde van Kommetjie gesê terwyl hy een van die gediertes met ‘n stuk dryfhout bekyk en betas het.

Die marinebioloog Charles Griffiths het gesê die diere is bekend as boei-eendmossels en hul verskyning in die Wes-Kaapse waters is ‘n gebeurtenis wat slegs “eens in ‘n leeftyd” sal voorkom.

“Hierdie bloeisel eendmossels is bloot eenvoudig massief,” het hy gesê.

Dié vreemde dier is die enigste eendmosselspesie wat op sy eie kan ronddryf, verduidelik die kenner.

“Die jong eendmossel klou aan ‘n uitgegroeide maat van sy spesie vas soos ‘n ornament op ‘n kersboom,” het Griffiths verduidelik. “Dit is ‘n baie interessante spesie.”
 
– Volg Nuus24 op Twitter.

- SAPA

Lees meer oor: seelewe  |  diere

Lewer kommentaar op hierdie artikel
15 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters

binne nuus24

Weer
Verkeer
Lotto
Ksd: 12-17°C Showers early. More sun than clouds. Mild. Pta: 8-21°C Sunny. Refreshingly cool.
Jhb: 6-19°C Sunny. Cool. Bfn: 6-20°C Sunny. Refreshingly cool.
Dbn: 17-25°C Partly cloudy. Mild. PE: 15-20°C Partly cloudy. Mild.
7-dag-voorspelling...

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Motors - Soek deur duisende nuwe en gebruikte motors

PEUGEOT

306 2.0 Cabriolet
2002
R 89,886.00

BMW

320d EXCLUSIVE AT (E90)
2012
R 449,000.00

JEEP

Cherokee Limited 3.7 4x4 AT
2002
R 165,800.00

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Casa Rex, Vilanculos

Spend 5 nights in at the magical Mozambican resort of Casa Rex from R7983 per person sharing. Includes accommodation, return flights, taxes and transfers. Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

TV-reekse

As jy nie weet wat de joos in die laaste seisoen van jou gunstelingprogram gebeur het nie. Kry die DVD-versamelstel van die reeks nou. Koop dit nou.

Fifty Shades of Grey-reeks

Hou Jack Frost in toom en laat Christian Grey jou onthuts met New York se Nommer 1-reeks Fifty Shades of Grey. Koop dit nou.

Spesiale aanbod op Playstation-speletjies

Herontdek jou opwindende verhouding met jou Playstation deur hierdie uitgesoekte titles op ’n spesiale aanbod aan te skaf. Koop dit nou.

Die BBC Earth-versameling

Laat die ontdekkingsreisiger in jou tot uiting kom met die BBC Earth-versameling op Blu-Ray. Koop dit nou.

DVD’s vir kinders vir R89

Verlig die verveling van die kinders met 2 DVD’s vir R89. Koop dit nou.

DSTV HD PVR-dekodeerder

Nou Slegs R1299.95

Stop, speel terug en opneem, alles in hoe definisie. Neem ten volle beheer en besluit self wat jy wil kyk met DSTV se HD PVR. Koop nou.

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

'n Aanlyn-gemeenskap waar jy mense kan ontmoet, foto’s en video’s kan oplaai en veel meer...
Daar is vars stories op ons tuisblad. Kliek hier om hulle te lees.