Volgende stop: die ruimte

2009-11-04 15:51
Tweets Share Share line Print

Kalifornië - 'n Belangrike week wag op 'n uitvindsel wat kan maak dat ons dalk in die toekoms almal in ‘n hysbak na die ruimte kan reis.

Vandeesweek se sogenaamde Space Elevator Games van $2 miljoen (R15 miljoen) vind op ‘n droë meerbedding in die Mojave-woestyn plaas.

Voertuie sal, aangedryf deur laserstrale, na die ruimte gestuur word op ‘n kabel wat aan ‘n helikopter ongeveer ‘n kilometer uit die lug hang.

Drie spanne het gekwalifiseer om aan die kompetisie naby die  Edwards-lugmagbasis deel te neem.

Die kompetisie wat deur ‘n ruimteprogram geborg word, gee ‘n stap nader aan die droom om ‘n ruimte-hysbak uit die gebied van wetenskapsfiksie te neem en dit ‘n werklikheid te maak.

In die skrywer Arthur C. Clarke se 1979 roman, The fountains of Paradise, is hysbakke gebruik as vervoer na die ruimte sonder die gevaar en onkoste van vuurpyle.

Dié kompetisie het nog nooit ‘n wenner in die afgelope drie jaar opgelewer nie en raak al moeiliker.

Voertuie wat deelneem moet op ‘n kabel teen ten minste 5 meter per sekonde die lug in beweeg.

- Sapa
 

Lees meer oor: tegnologie  |  ruimtetuig  |  nasa

binne nuus24

Weer
Verkeer
Lotto
Ksd: 12-17°C Showers early. More sun than clouds. Mild. Pta: 8-21°C Sunny. Refreshingly cool.
Jhb: 6-19°C Sunny. Cool. Bfn: 6-20°C Sunny. Refreshingly cool.
Dbn: 17-25°C Partly cloudy. Mild. PE: 15-20°C Partly cloudy. Mild.
7-dag-voorspelling...

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Motors - Soek deur duisende nuwe en gebruikte motors

PEUGEOT

306 2.0 Cabriolet
2002
R 89,886.00

BMW

320d EXCLUSIVE AT (E90)
2012
R 449,000.00

JEEP

Cherokee Limited 3.7 4x4 AT
2002
R 165,800.00

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Casa Rex, Vilanculos

Spend 5 nights in at the magical Mozambican resort of Casa Rex from R7983 per person sharing. Includes accommodation, return flights, taxes and transfers. Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

TV-reekse

As jy nie weet wat de joos in die laaste seisoen van jou gunstelingprogram gebeur het nie. Kry die DVD-versamelstel van die reeks nou. Koop dit nou.

Fifty Shades of Grey-reeks

Hou Jack Frost in toom en laat Christian Grey jou onthuts met New York se Nommer 1-reeks Fifty Shades of Grey. Koop dit nou.

Spesiale aanbod op Playstation-speletjies

Herontdek jou opwindende verhouding met jou Playstation deur hierdie uitgesoekte titles op ’n spesiale aanbod aan te skaf. Koop dit nou.

Die BBC Earth-versameling

Laat die ontdekkingsreisiger in jou tot uiting kom met die BBC Earth-versameling op Blu-Ray. Koop dit nou.

DVD’s vir kinders vir R89

Verlig die verveling van die kinders met 2 DVD’s vir R89. Koop dit nou.

DSTV HD PVR-dekodeerder

Nou Slegs R1299.95

Stop, speel terug en opneem, alles in hoe definisie. Neem ten volle beheer en besluit self wat jy wil kyk met DSTV se HD PVR. Koop nou.

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

'n Aanlyn-gemeenskap waar jy mense kan ontmoet, foto’s en video’s kan oplaai en veel meer...
Daar is vars stories op ons tuisblad. Kliek hier om hulle te lees.