Vodacom beperk BlackBerry Internet Service

2011-09-12 14:05
Tweets Share Share line Print

Johannesburg – Die selfoondiensverskaffer Vodacom het aangekondig hy sal beperkings op die gebruik van sy BlackBerry Internet Service (BIS) plaas.

Vodacom het in 'n verklaring verduidelik slegs 5% gebruikers dra tot 95% van datagebruik tydens spitstyd by wat die spoed van die diens verlaag.

“Ons moet verseker alle BlackBerry-gebruikers trek voordeel uit die diens waarvoor hulle betaal,” het Vodacom se hoof van tegnologie, Andries Delport, gesê. “Ons het die beperkings ingestel sodat alle gebruikers beter diens sal geniet.”

Vodacom het gesê hulle implementeer die beperkings om te verseker die 95% van BlackBerry gebruikers wat die diens regverdig gebruik nie geraak word deur “gebruikers wat die diens misbruik nie.”

Die diensverskaffer het gesê gebruikers wat hul maandelikse limiet van 100 MB oorskry se konneksiespoed sal vanaf 3G na 2G verlaag word.

Gebruikers van die BlackBerry Enterprise sal nie geraak word nie.

– Lees meer hier.

– Volg Nuus24 op Twitter.

 

Lees meer oor: vodacom  |  blackberry  |  internet

Lewer kommentaar op hierdie artikel
38 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters

binne nuus24

Weer
Verkeer
Lotto
Ksd: 12-17°C Showers early. More sun than clouds. Mild. Pta: 8-21°C Sunny. Refreshingly cool.
Jhb: 6-19°C Sunny. Cool. Bfn: 6-20°C Sunny. Refreshingly cool.
Dbn: 17-25°C Partly cloudy. Mild. PE: 15-20°C Partly cloudy. Mild.
7-dag-voorspelling...

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Motors - Soek deur duisende nuwe en gebruikte motors

PEUGEOT

306 2.0 Cabriolet
2002
R 89,886.00

BMW

320d EXCLUSIVE AT (E90)
2012
R 449,000.00

JEEP

Cherokee Limited 3.7 4x4 AT
2002
R 165,800.00

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Casa Rex, Vilanculos

Spend 5 nights in at the magical Mozambican resort of Casa Rex from R7983 per person sharing. Includes accommodation, return flights, taxes and transfers. Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

TV-reekse

As jy nie weet wat de joos in die laaste seisoen van jou gunstelingprogram gebeur het nie. Kry die DVD-versamelstel van die reeks nou. Koop dit nou.

Fifty Shades of Grey-reeks

Hou Jack Frost in toom en laat Christian Grey jou onthuts met New York se Nommer 1-reeks Fifty Shades of Grey. Koop dit nou.

Spesiale aanbod op Playstation-speletjies

Herontdek jou opwindende verhouding met jou Playstation deur hierdie uitgesoekte titles op ’n spesiale aanbod aan te skaf. Koop dit nou.

Die BBC Earth-versameling

Laat die ontdekkingsreisiger in jou tot uiting kom met die BBC Earth-versameling op Blu-Ray. Koop dit nou.

DVD’s vir kinders vir R89

Verlig die verveling van die kinders met 2 DVD’s vir R89. Koop dit nou.

DSTV HD PVR-dekodeerder

Nou Slegs R1299.95

Stop, speel terug en opneem, alles in hoe definisie. Neem ten volle beheer en besluit self wat jy wil kyk met DSTV se HD PVR. Koop nou.

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

'n Aanlyn-gemeenskap waar jy mense kan ontmoet, foto’s en video’s kan oplaai en veel meer...
Daar is vars stories op ons tuisblad. Kliek hier om hulle te lees.