Vinniger internet vir Vrystaters

2009-12-08 12:34
Tweets Share Share line Print

Bloemfontein - Danksy ‘n ywerige belangstelling in internet tegnologie en die droom om ‘n eie besigheid te besit, maak Chris Venter dit vir plaasjapies in die Noord Vrystaat en sekere dele van Noordwes moontlik om soos dorpsjapies op die internet te kan werk én speel. 

Vir Chris was rekenaars eers net ‘n stokperdjie. Maar ná twee jaar as tegniese bestuurder by  ‘n myngroep in Virginia het hy geweet netwerke is waarmee hy wil werk. Toe begin hy sy eie  besigheid.

“Dit het stadig begin,” vertel hy. “Aanvanklik het ek net rekenaars gekoop en verkoop, geïnstalleer en herstel.” Maar soos die boere van Eleos Rekenaars te hore gekom het, het Chris al meer kilometers op die grondpaaie in die Hoopstad-omgewing afgelê. Kort voor lank het die vrae begin: het jy nie ‘n oplossing vir ons stadige internet nie?

Vind meer uit op landbou.com en lees die volledige berig in Landbouweekblad se uitgawe van 11 Desember 2009.

Lees meer oor: tegnologie

binne nuus24

Weer
Verkeer
Lotto
Ksd: 10-18°C Mostly sunny. Mild. Pta: 6-20°C Sunny. Refreshingly cool.
Jhb: 2-17°C Sunny. Cool. Bfn: 1-15°C Sunny. Quite Cool.
Dbn: 14-20°C Mostly sunny. Cool. PE: 13-19°C A few showers. More sun than clouds. Mild.
7-dag-voorspelling...

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Management Accountant

JHB - Central
Communicate Midrand Finance Specialist Resource
Market Related

Management Accountant

JHB - Central
Communicate Midrand Finance Specialist Resource
Market Related

Financial Manager

JHB - Central
Communicate Midrand Finance Specialist Resource
Market Related

Motors - Soek deur duisende nuwe en gebruikte motors

TOYOTA

Quantum 2.7 14-s Bus
2007
R 225,000.00

MAZDA

626 2.0 SL
2005
R 119,995.00

CHEVROLET

Utility 1.4 Base MY12 PU
2012
R 129,900.00

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Chobe Marina Lodge

Spend 2 nights on the banks of the banks of the Chobe river at Chobe Marina Lodge from R6717 per person sharing. Includes return flights, taxes, transfers and accommodation. Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

Diablo 3 nou beskikbaar

Die langverwagte Diablo 3 is nou beskikbaar vir R449,95. Koop dit nou.

Wintertreffers

Nuwe reekse pas ontvang. Verdryf die winterkoue met Downtown Abbey, One Tree Hill & nog veel meer. Koop dit nou.

Nuwe musiek-DVD’s

Kyk na al jou gunstelingmusiek op DVD. Koop dit nou.

The Sins of the Father

Bestel jou kopie van die #1 topverkoperskrywer Jeffrey Archer. Nou slegs R186,95. Koop dit nou.

Avengers nou beskikbaar

Marvel Avengers-aksiekarakters nou beskikbaar vanaf R189,95. Koop dit nou.

7'' gobii LCD e-leser met kleur

Nou slegs R899

Sluit in e-boek geskenkbewys ter waarde van R160, swart omslag en USB muur laaier. Aanbod eindig 27 Mei 2012. Koop nou.

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

'n Aanlyn-gemeenskap waar jy mense kan ontmoet, foto’s en video’s kan oplaai en veel meer...
Daar is vars stories op ons tuisblad. Kliek hier om hulle te lees.