Vind uit wie jy meeste op Facebook afloer

2011-08-19 10:22
Tweets Share Share line Print

New York – ‘n Nuwe boekmerk op jou internet-leser kan onthul na wie jy die meeste op Facebook soek – selfs daai oulike gesiggie met wie jy nie bevriend is nie.

Dapper gebruikers kan TheKeesh besoek en daar ‘n skakel (of hierdie teksskakel) na die boekmerklys in die leser trek om uit te vind wie se profiel jy die meeste besoek.

Terwyl die gebruiker dan op Facebook se blad is, sal die lys van gunstelingmense verskyn as daar op die boekmerk gekliek word.

Die stigter van TheKeesh en die skrywer van die program, slegs bekend as Jeremy, het gesê Facebook rangskik die inligting volgens wie gebruikers die meeste kontak of wie se profiele hulle die graagste na kyk.

Die sosiale netwerk gebruik die inligting om aanbevelings te maak terwyl daar in die soekblok getik word.

“Ek neem aan hulle rangskik die lys volgens wie 'n mens die meete kontak of wie se profiel 'n mens die meeste besoek,” het Jeremy gesê.

“Basies sal jy ‘n lys van mense sien wat Facebook dink jy die meeste afloer.”

– Lees meer hier.

– Volg Nuus24 op Twitter.
 

Lees meer oor: facebook  |  verhoudings  |  internet

Lewer kommentaar op hierdie artikel
1 reaksie
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters

binne nuus24

Weer
Verkeer
Lotto
Ksd: 12-17°C Showers early. More sun than clouds. Mild. Pta: 8-21°C Sunny. Refreshingly cool.
Jhb: 6-19°C Sunny. Cool. Bfn: 6-20°C Sunny. Refreshingly cool.
Dbn: 17-25°C Partly cloudy. Mild. PE: 15-20°C Partly cloudy. Mild.
7-dag-voorspelling...

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Motors - Soek deur duisende nuwe en gebruikte motors

PEUGEOT

306 2.0 Cabriolet
2002
R 89,886.00

BMW

320d EXCLUSIVE AT (E90)
2012
R 449,000.00

JEEP

Cherokee Limited 3.7 4x4 AT
2002
R 165,800.00

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Casa Rex, Vilanculos

Spend 5 nights in at the magical Mozambican resort of Casa Rex from R7983 per person sharing. Includes accommodation, return flights, taxes and transfers. Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

TV-reekse

As jy nie weet wat de joos in die laaste seisoen van jou gunstelingprogram gebeur het nie. Kry die DVD-versamelstel van die reeks nou. Koop dit nou.

Fifty Shades of Grey-reeks

Hou Jack Frost in toom en laat Christian Grey jou onthuts met New York se Nommer 1-reeks Fifty Shades of Grey. Koop dit nou.

Spesiale aanbod op Playstation-speletjies

Herontdek jou opwindende verhouding met jou Playstation deur hierdie uitgesoekte titles op ’n spesiale aanbod aan te skaf. Koop dit nou.

Die BBC Earth-versameling

Laat die ontdekkingsreisiger in jou tot uiting kom met die BBC Earth-versameling op Blu-Ray. Koop dit nou.

DVD’s vir kinders vir R89

Verlig die verveling van die kinders met 2 DVD’s vir R89. Koop dit nou.

DSTV HD PVR-dekodeerder

Nou Slegs R1299.95

Stop, speel terug en opneem, alles in hoe definisie. Neem ten volle beheer en besluit self wat jy wil kyk met DSTV se HD PVR. Koop nou.

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

'n Aanlyn-gemeenskap waar jy mense kan ontmoet, foto’s en video’s kan oplaai en veel meer...
Daar is vars stories op ons tuisblad. Kliek hier om hulle te lees.