Vigs-sterftes neem af in SA

2011-03-14 12:42
Tweets Share Share line Print

Kaapstad – Suid-Afrika se Vigs-sterftes het met byna 25% afgeneem as gevolg van verbeterde toegang tot medikasie wat die regering vir verskeie jare geweier het om te voorsien, het nuwe navorsing getoon.

“Die vinnige uitbreiding van ‘n antiretrovirale-program blyk of dit in die laaste paar jaar die sterftesyfer as gevolg van Vigs laat afneem het, het die Aktuariële Vereniging van Suid-Afrika (ASSA) in ‘n verklaring gesê.

Die vereniging se model, wat hierdie week bekendgemaak is, beraam dat Vigs-sterftes van 257 000 ses jaar gelede na 194 000 verlede jaar geval het.

In 2003, voordat die program geloods is, het die program ‘n toename tot 388 000 sterftes in 2010 voorspel, het die vereniging gesê.

Hulle nuutste navorsing beraam dat sowat 10,9 % van Suid-Afrikaners, ongeveer 5,5 miljoen mense, verlede jaar MIV-positief was.

Van 2005 tot 2010 het infeksies onder 15 tot 24-jarige met 1,5 % gedaal, maar onder 15 tot 49-jariges het dit met 0,6 % gestyg.

Dit is gedeeltelik omdat volwassenes langer lewe as gevolg van antiretrovirale-middels.

Ná jare wat die regering geweier het om medikasie te voorsien in een van die wêreld se mees geaffekteerde samelewings, het Suid-Afrika in Desember een miljoen mense gehad wat behandeling ontvang.

Volg Nuus24 op Twitter

 

- Sapa - AFP

Lees meer oor: navorsing  |  miv/vigs

Lewer kommentaar op hierdie artikel
8 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters

binne nuus24

Weer
Verkeer
Lotto
Ksd: 12-17°C Showers early. More sun than clouds. Mild. Pta: 8-21°C Sunny. Refreshingly cool.
Jhb: 6-19°C Sunny. Cool. Bfn: 6-20°C Sunny. Refreshingly cool.
Dbn: 17-25°C Partly cloudy. Mild. PE: 15-20°C Partly cloudy. Mild.
7-dag-voorspelling...

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Business Analyst

South Africa. Johannesburg
Hire Resolve
R30000 - R40000

SAP Analyst – Automotive Industry

South Africa. Port Elizabeth
Hire Resolve
R300000 - R420000

Network Engineer (CCNP and CCSP)

Johannesburg, South Africa
Modis Professional Recruitment Services (Pty) Ltd
Market Related

Motors - Soek deur duisende nuwe en gebruikte motors

PEUGEOT

306 2.0 Cabriolet
2002
R 89,886.00

BMW

320d EXCLUSIVE AT (E90)
2012
R 449,000.00

JEEP

Cherokee Limited 3.7 4x4 AT
2002
R 165,800.00

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Casa Rex, Vilanculos

Spend 5 nights in at the magical Mozambican resort of Casa Rex from R7983 per person sharing. Includes accommodation, return flights, taxes and transfers. Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

TV-reekse

As jy nie weet wat de joos in die laaste seisoen van jou gunstelingprogram gebeur het nie. Kry die DVD-versamelstel van die reeks nou. Koop dit nou.

Fifty Shades of Grey-reeks

Hou Jack Frost in toom en laat Christian Grey jou onthuts met New York se Nommer 1-reeks Fifty Shades of Grey. Koop dit nou.

Spesiale aanbod op Playstation-speletjies

Herontdek jou opwindende verhouding met jou Playstation deur hierdie uitgesoekte titles op ’n spesiale aanbod aan te skaf. Koop dit nou.

Die BBC Earth-versameling

Laat die ontdekkingsreisiger in jou tot uiting kom met die BBC Earth-versameling op Blu-Ray. Koop dit nou.

DVD’s vir kinders vir R89

Verlig die verveling van die kinders met 2 DVD’s vir R89. Koop dit nou.

DSTV HD PVR-dekodeerder

Nou Slegs R1299.95

Stop, speel terug en opneem, alles in hoe definisie. Neem ten volle beheer en besluit self wat jy wil kyk met DSTV se HD PVR. Koop nou.

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

'n Aanlyn-gemeenskap waar jy mense kan ontmoet, foto’s en video’s kan oplaai en veel meer...
Daar is vars stories op ons tuisblad. Kliek hier om hulle te lees.