Vier leeus vrek in Kgalagdi

2009-11-10 14:42
Tweets Share Share line Print

Kaapstad - ‘n Virus wat deur honde oorgedra word, het vier leeus in die Kgalagadi-oorgrenspark van die Noord Kaap, laat vrek.

Die leeus is met 'n hondesiektevirus gediagnoseer.

Hulle het tekens van krampe en stuiptrekkings gewys voordat hulle dood neergeslaan het.

Die siekte kom algemeen voor onder huishonde en word oorgedra deur direkte kontak met honde sowel as met hul liggaamsvloeistowwe.

Die enigste ander voorval van die hondesiektevirus is in die Serengeti aangemeld is. ‘n Derde van die Serengeti-leeus is vrek.

Kenners beweer egter dat die Kgalagadi-leeus te wyd verspreid is vir die virus om soveel skade aan te rig.

Hulle meen die virus sal nie verder as die geaffekteerde trop versprei nie aangesien die verskillende troppe min of selfs geen kontak met mekaar het nie.

Daar is ook bewyse dat die leeus van die Kgalagadi-oorgrenspark al vantevore aan die virus blootgestel is en gevolglik ‘n immuniteit teen die siekte opgebou het.

Dit is egter uiters belangrik dat die situasie dopgehou word indien ingryping deur die park se bestuur nodig is.





 

Lees meer oor: diere

binne nuus24

Weer
Verkeer
Lotto
Ksd: 12-17°C Showers early. More sun than clouds. Mild. Pta: 8-21°C Sunny. Refreshingly cool.
Jhb: 6-19°C Sunny. Cool. Bfn: 6-20°C Sunny. Refreshingly cool.
Dbn: 17-25°C Partly cloudy. Mild. PE: 15-20°C Partly cloudy. Mild.
7-dag-voorspelling...

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Manual Tester

South Africa, Gauteng
Hire Resolve
R20000 - R23000

Developer

South Africa. Johannesburg
Hire Resolve
R20000 - R35000

Senior Java Developer

Cape Town N Suburbs
Hire Resolve
R35000 - R45000

Motors - Soek deur duisende nuwe en gebruikte motors

PEUGEOT

306 2.0 Cabriolet
2002
R 89,886.00

BMW

320d EXCLUSIVE AT (E90)
2012
R 449,000.00

JEEP

Cherokee Limited 3.7 4x4 AT
2002
R 165,800.00

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Casa Rex, Vilanculos

Spend 5 nights in at the magical Mozambican resort of Casa Rex from R7983 per person sharing. Includes accommodation, return flights, taxes and transfers. Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

TV-reekse

As jy nie weet wat de joos in die laaste seisoen van jou gunstelingprogram gebeur het nie. Kry die DVD-versamelstel van die reeks nou. Koop dit nou.

Fifty Shades of Grey-reeks

Hou Jack Frost in toom en laat Christian Grey jou onthuts met New York se Nommer 1-reeks Fifty Shades of Grey. Koop dit nou.

Spesiale aanbod op Playstation-speletjies

Herontdek jou opwindende verhouding met jou Playstation deur hierdie uitgesoekte titles op ’n spesiale aanbod aan te skaf. Koop dit nou.

Die BBC Earth-versameling

Laat die ontdekkingsreisiger in jou tot uiting kom met die BBC Earth-versameling op Blu-Ray. Koop dit nou.

DVD’s vir kinders vir R89

Verlig die verveling van die kinders met 2 DVD’s vir R89. Koop dit nou.

DSTV HD PVR-dekodeerder

Nou Slegs R1299.95

Stop, speel terug en opneem, alles in hoe definisie. Neem ten volle beheer en besluit self wat jy wil kyk met DSTV se HD PVR. Koop nou.

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

'n Aanlyn-gemeenskap waar jy mense kan ontmoet, foto’s en video’s kan oplaai en veel meer...
Daar is vars stories op ons tuisblad. Kliek hier om hulle te lees.