Hello 

Skep Profiel

n Profiel sal jou in staat stel om foto's en stories te laai wat op Nuus24 gepubliseer kan word.


Verskaf asseblief 'n gebruikersnaam vir jou profielblad:

Die gebruikersnaam moet uniek wees, kan nie verander word nie en sal oor die hele 24.com-netwerk gebruik word in die skakel na jou profielblad.

Facebook-intekenproses

Goeie dag, nuusfoendi,

Sluit by die Nuus24-gemeenskap aan en help om die nuus te deel.

Teken met Facebook in om kommentaar te lewer en om persoonlike verstellings te doen.

 
 

Vier SA spesies kan uitsterf

2012-09-14 10:00
Tweets Share Share line Print

Kaapstad – Vier Suid-Afrikaanse spesies is op die lys van 100 mees bedreigde spesies in die wêreld, is Vrydag berig.

Die Tafelberg-spookpadda, suurpootjie, riviermond-naaldvis en die wilde broodwortel sal waarskynlik uitsterf, aangesien hulle geen duidelike voordeel vir mense inhou nie, het die Caoe Times berig.

Tafelberg is die enigste plek in die wêreld waar spookpaddas voorkom en slegs 200 wilde broodwortels is in Mpumalanga oor.

Die bevindinge maak deel uit van ‘n lys wat deur die Internasionale Unie vir Natuurbewaring en die ZSL Londen-dieretuin by die Wêreld-bewaringskongres in Suid-Korea bekendgestel is.

Die lys is glo deur meer as 8 000 wetenskaplikes saamgestel wat vir die eerste keer saamgekom het om die mees bedreigde diere, plante en fungi te identifiseer.

– Volg Nuus24 op Twitter

 

- SAPA

Lees meer oor: bedreigde spesies
VOLGENDE OP NUUS24X

Read Health24’s Comments Policy

Lewer kommentaar op hierdie artikel
18 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters

binne nuus24


140
1
1 van 10

Nuutste Nuus-kommentaar

Beatrix Rode sê... Goeie punt Phil - lyk my die stres hou ons aan die gang!! Lees die storie...

 
Verkeer
Lotto
 
  • Friday Bedfordview - 15:30 PM
    Road name: N3 Northbound
    DELAYS between Van Buuren Road and Gilloolys Interchange
  • Friday Little Falls - 15:29 PM
    Road name: Hendrik Potgieter Road Westbound
    DELAYS through Little Falls
 
Nog verkeersverslae...
 

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Southern Sun - Maputo

Spend 3 nights and pay for 2 at Southern Sun - Maputo for only R4 621 per person sharing. Includes accommodation, return flights, airport taxes and airport transfers.Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

Koop Gordon Ramsay se uitsonderlike kookkunsboek en kry Bokke se kombuis GRATIS!

Koop Gordon Ramsay se uitsonderlike kookkunsboek vir net R368 en kry Bokke se kombuis, ter waarde van R180, GRATIS! Aanbod geldig terwyl voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Bespaar op Bear Grylls se oorlewingsgereedskap!

Is jy ’n rowwe man wat kan grom? Of soek jy na ’n geskenk vir iemand? Loer na die ongelooflike Bear Grylls-oorlewingsgereedskap teen fantastiese pryse. Koop nou!

Witwarm en eksklusiewe Coby 7" WiFi-tabletrekenaar – slegs R1299.95

Moenie hierdie witwarm winskopie van die week misloop nie. Bespaar R300 op die Coby 7”-tabletrekenaar! Word binne 24 uur versend + gratis afgelewer. Solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Tot 20% afslag op voorafbestellings vir supergewilde speletjies!

Maak gebruik van hierdie witwarm aanbod! Bespaar tot 20% op supergewilde speletjies soos Grand Theft Auto 5, Fifa 14, Grid 2, Battlefield 4 en nog meer as jy dit nou bestel. Plaas jou voorafbestelling nou!

20% afslag op die jongste musiekuitreikings

Kry 20% afslag op nuwe musiekuitreikings, ingesluit To Be Loved van Michael Bublé, Now 63, The 20/20 Experience van Justin Timberlake en nog veel meer. Aanbod geldig solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Witwarm en eksklusiewe Coby 7" WiFi-tabletrekenaar – slegs R1299.95

Moenie hierdie witwarm winskopie van die week misloop nie. Bespaar R300 op die Coby 7”-tabletrekenaar! Word binne 24 uur versend + gratis afgelewer. Solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

 
 
Daar is vars stories op ons tuisblad. Klik hier om hulle te lees.