Vergeet koffie, asem jou kafeïen in

2012-02-08 13:48
Tweets Share Share line Print

(Charles Krupa, AP)

Foto's   ·   Lesersfoto’s   ·   Nuus in Foto's Stuur vir ons jou foto's  ·  Stuur vir ons jou foto's

Cambridge, Massachusetts – Vergeet maar van koffie en Red Bull.

‘n Professor van Harvard het 'n nuwe manier bedink vir mense om hul kafeïen-inspuiting te kry – nou kan jy dié wondermiddel deur ‘n buisie so groot soos ‘n lipstiffiehouer inasem.

AeroShot het verlede maand in Massachusetts en New York op die mark gegaan. Dit is ook in Frankryk beskikbaar.

Elke plastiekhouertjie bevat 100 milligram kafeïenpoeier, ongeveer dieselfde hoeveelheid as wat in ‘n groot koppie koffie teenwoordig is. Een eenheid kos $2,99 (R22,60).

Kritici is van mening dat die produk nie sonder risiko’s is nie.

Nietemin sê prof. David Edwards AeroShot is veilig en dit bevat nie bymiddels wat in algemene energiedrankies gebruik word om die kafeïen-effek te verhoog nie.

Die Amerikaanse senator Charles Schumer wil egter hê gesondheidsowerhede moet die produk ondersoek.

Hy is bang dat dit as ‘n dwelmmiddel in klubs gebruik kan word sodat jongmense kan drink tot hulle omslaan.

‘n Woordvoerder vir die Food and Drug Administration het geweier om kommentaar te lewer.

– Volg Nuus24 op Twitter

 

- Sapa - AP

Lees meer oor: koffie

Lewer kommentaar op hierdie artikel
1 reaksie
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters

binne nuus24

Weer
Verkeer
Lotto
Ksd: 12-17°C Showers early. More sun than clouds. Mild. Pta: 8-21°C Sunny. Refreshingly cool.
Jhb: 6-19°C Sunny. Cool. Bfn: 6-20°C Sunny. Refreshingly cool.
Dbn: 17-25°C Partly cloudy. Mild. PE: 15-20°C Partly cloudy. Mild.
7-dag-voorspelling...

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Business Analyst

South Africa. Johannesburg
Hire Resolve
R30000 - R40000

SAP Analyst – Automotive Industry

South Africa. Port Elizabeth
Hire Resolve
R300000 - R420000

Network Engineer (CCNP and CCSP)

Johannesburg, South Africa
Modis Professional Recruitment Services (Pty) Ltd
Market Related

Motors - Soek deur duisende nuwe en gebruikte motors

PEUGEOT

306 2.0 Cabriolet
2002
R 89,886.00

BMW

320d EXCLUSIVE AT (E90)
2012
R 449,000.00

JEEP

Cherokee Limited 3.7 4x4 AT
2002
R 165,800.00

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Casa Rex, Vilanculos

Spend 5 nights in at the magical Mozambican resort of Casa Rex from R7983 per person sharing. Includes accommodation, return flights, taxes and transfers. Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

TV-reekse

As jy nie weet wat de joos in die laaste seisoen van jou gunstelingprogram gebeur het nie. Kry die DVD-versamelstel van die reeks nou. Koop dit nou.

Fifty Shades of Grey-reeks

Hou Jack Frost in toom en laat Christian Grey jou onthuts met New York se Nommer 1-reeks Fifty Shades of Grey. Koop dit nou.

Spesiale aanbod op Playstation-speletjies

Herontdek jou opwindende verhouding met jou Playstation deur hierdie uitgesoekte titles op ’n spesiale aanbod aan te skaf. Koop dit nou.

Die BBC Earth-versameling

Laat die ontdekkingsreisiger in jou tot uiting kom met die BBC Earth-versameling op Blu-Ray. Koop dit nou.

DVD’s vir kinders vir R89

Verlig die verveling van die kinders met 2 DVD’s vir R89. Koop dit nou.

DSTV HD PVR-dekodeerder

Nou Slegs R1299.95

Stop, speel terug en opneem, alles in hoe definisie. Neem ten volle beheer en besluit self wat jy wil kyk met DSTV se HD PVR. Koop nou.

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

'n Aanlyn-gemeenskap waar jy mense kan ontmoet, foto’s en video’s kan oplaai en veel meer...
Daar is vars stories op ons tuisblad. Kliek hier om hulle te lees.