Hello 

Skep Profiel

n Profiel sal jou in staat stel om foto's en stories te laai wat op Nuus24 gepubliseer kan word.


Verskaf asseblief 'n gebruikersnaam vir jou profielblad:

Die gebruikersnaam moet uniek wees, kan nie verander word nie en sal oor die hele 24.com-netwerk gebruik word in die skakel na jou profielblad.

Facebook-intekenproses

Goeie dag, nuusfoendi,

Sluit by die Nuus24-gemeenskap aan en help om die nuus te deel.

Teken met Facebook in om kommentaar te lewer en om persoonlike verstellings te doen.

 
 

Verbod op Gmail in Iran opgehef

2012-10-01 13:30
Tweets Share Share line Print

Tehran – Iran het hul verbod op Gmail opgehef, maar beplan glo steeds om YouTube te verbied.

Internetgebruikers kon Maandag vir die eerste keer sedert 24 September hul Gmail-rekeninge gebruik.

Iran se departement vir telekommunikasie het vroeër die staking van Google se e-posdiens aangekondig, en bygevoeg dat 'n plaaslike diens vir Iranse burgers op die been gebring gaan word.

Abdolsamad Khoramabadi, die sekretaris van ‘n groep wat onwettige internetinhoud moet opspoor, het verlede week gesê dat Google en Gmail landswyd gesensuur word.

Mohammad Reza Miri, ‘n amptenaar by die departement vir telekommunikasie, het egter Maandag gesê die verbod op Gmail het onwillekeurig plaasgevind toe die regering Google se video-webtuiste, YouTube, wou blok.

“Ongelukkig het ons nog nie die tegniese kennis om tussen die twee dienste te onderskei nie. Ons wou YouTube blok en toe blok ons onwillekeurig vir Gmail,” het Miri gesê.

“Ons wil nie hê YouTube moet toeganklik wees nie. Dit is hoekom ons daaraan werk om YouTube te blok en Gmail toeganklik te maak.”

Kamyar Saghafi, ‘n lid van Iran se kuberruim-raad, het verlede week gesê dat Iran vir YouTube wil blok om te keer dat hul inwoners ‘n anti-Islam rolprent sien wat glo die spot dryf met die profeet Mohammed. Die video het al verskeie betoging regoor die wêreld veroorsaak.

Iran het sowat 34 miljoen internetgebruikers en die beperkings op Gmail en Google is deur verskeie amptenare gekritiseer.

– Volg Nuus24 op Twitter
 

- AFP

Lees meer oor: google  |  iran  |  islam  |  youtube
VOLGENDE OP NUUS24X

Read Health24’s Comments Policy

Lewer kommentaar op hierdie artikel
0 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters

binne nuus24


140
1
1 van 10
 
Verkeer
Lotto
 
  • Thursday Northwold - 18:53 PM
    Road name: Malibongwe Drive
    TRAFFIC LIGHTS not working at Bellairs Drive - DELAYS from the N1 Highway
  • Thursday Pretoria - 18:42 PM
    Road name: Solomon Mahlangu Drive Northbound
    DELAYS between the N4 Highway Interchange and Mamelodi East
 
Nog verkeersverslae...
 

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Southern Sun - Maputo

Spend 3 nights and pay for 2 at Southern Sun - Maputo for only R4 621 per person sharing. Includes accommodation, return flights, airport taxes and airport transfers.Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

Koop Gordon Ramsay se uitsonderlike kookkunsboek en kry Bokke se kombuis GRATIS!

Koop Gordon Ramsay se uitsonderlike kookkunsboek vir net R368 en kry Bokke se kombuis, ter waarde van R180, GRATIS! Aanbod geldig terwyl voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Bespaar op Bear Grylls se oorlewingsgereedskap!

Is jy ’n rowwe man wat kan grom? Of soek jy na ’n geskenk vir iemand? Loer na die ongelooflike Bear Grylls-oorlewingsgereedskap teen fantastiese pryse. Koop nou!

Witwarm en eksklusiewe Coby 7" WiFi-tabletrekenaar – slegs R1299.95

Moenie hierdie witwarm winskopie van die week misloop nie. Bespaar R300 op die Coby 7”-tabletrekenaar! Word binne 24 uur versend + gratis afgelewer. Solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Tot 20% afslag op voorafbestellings vir supergewilde speletjies!

Maak gebruik van hierdie witwarm aanbod! Bespaar tot 20% op supergewilde speletjies soos Grand Theft Auto 5, Fifa 14, Grid 2, Battlefield 4 en nog meer as jy dit nou bestel. Plaas jou voorafbestelling nou!

20% afslag op die jongste musiekuitreikings

Kry 20% afslag op nuwe musiekuitreikings, ingesluit To Be Loved van Michael Bublé, Now 63, The 20/20 Experience van Justin Timberlake en nog veel meer. Aanbod geldig solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Witwarm en eksklusiewe Coby 7" WiFi-tabletrekenaar – slegs R1299.95

Moenie hierdie witwarm winskopie van die week misloop nie. Bespaar R300 op die Coby 7”-tabletrekenaar! Word binne 24 uur versend + gratis afgelewer. Solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

 
 
Daar is vars stories op ons tuisblad. Klik hier om hulle te lees.