Veldtog teen Facebook begin oor privaatheid

2011-10-28 08:00
Tweets Share Share line Print

Wene – Toe ’n Oostenrykse regstudent Facebook gevra het om sy persoonlike inligting van die afgelope drie jaar aan hom te stuur, was ’n CD met 1 200 bladsye vol data die laaste ding wat hy verwag het.

Dit het ingesluit gesprekke wat hy lankal uitgevee het en uitnodigings na geleenthede waarop hy nooit gereageer het nie, en dit het die 24-jarige mnr. Max Schrems dwars in die krop gesteek.

Europeërs, veral Duitsers, is bekommerd oor die privaatheid van hul inligting.

Schrems het ’n aanlynveldtog begin om Facebook te dwing om Europese wetgewing oor die privaatheid van inligting na te kom.

Die veldtog is begin te midde van al hoe meer irritasie oor wat baie beskou as Facebook se indringerige bemarkingspraktyke wat verbruikers se besonderhede sonder
respek vir hul reg op privaatheid ontleed.

Een van die klagtes is dat Facebook persoonlike inligting veel langer hou as wat

Europese wetgewing toelaat. Wetgewing bepaal dat ’n maatskappy ’n rede moet hê om inligting langer as ’n paar maande te hou. 

– Beeld

– Volg Nuus24 op Twitter.

- Sapa - AP

Lees meer oor: facebook  |  internet

Lewer kommentaar op hierdie artikel
6 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters

binne nuus24

Weer
Verkeer
Lotto
Ksd: 12-17°C Showers early. More sun than clouds. Mild. Pta: 8-21°C Sunny. Refreshingly cool.
Jhb: 6-19°C Sunny. Cool. Bfn: 6-20°C Sunny. Refreshingly cool.
Dbn: 17-25°C Partly cloudy. Mild. PE: 15-20°C Partly cloudy. Mild.
7-dag-voorspelling...

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Motors - Soek deur duisende nuwe en gebruikte motors

PEUGEOT

306 2.0 Cabriolet
2002
R 89,886.00

BMW

320d EXCLUSIVE AT (E90)
2012
R 449,000.00

JEEP

Cherokee Limited 3.7 4x4 AT
2002
R 165,800.00

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Casa Rex, Vilanculos

Spend 5 nights in at the magical Mozambican resort of Casa Rex from R7983 per person sharing. Includes accommodation, return flights, taxes and transfers. Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

TV-reekse

As jy nie weet wat de joos in die laaste seisoen van jou gunstelingprogram gebeur het nie. Kry die DVD-versamelstel van die reeks nou. Koop dit nou.

Fifty Shades of Grey-reeks

Hou Jack Frost in toom en laat Christian Grey jou onthuts met New York se Nommer 1-reeks Fifty Shades of Grey. Koop dit nou.

Spesiale aanbod op Playstation-speletjies

Herontdek jou opwindende verhouding met jou Playstation deur hierdie uitgesoekte titles op ’n spesiale aanbod aan te skaf. Koop dit nou.

Die BBC Earth-versameling

Laat die ontdekkingsreisiger in jou tot uiting kom met die BBC Earth-versameling op Blu-Ray. Koop dit nou.

DVD’s vir kinders vir R89

Verlig die verveling van die kinders met 2 DVD’s vir R89. Koop dit nou.

DSTV HD PVR-dekodeerder

Nou Slegs R1299.95

Stop, speel terug en opneem, alles in hoe definisie. Neem ten volle beheer en besluit self wat jy wil kyk met DSTV se HD PVR. Koop nou.

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

'n Aanlyn-gemeenskap waar jy mense kan ontmoet, foto’s en video’s kan oplaai en veel meer...
Daar is vars stories op ons tuisblad. Kliek hier om hulle te lees.