Varkgriep-entstof sorg vir vrese oor narkolepsie

2011-02-08 19:00
Tweets Share Share line Print

Genève - Twaalf lande het vermoede gevalle van narkolepsie met varkgriep inentings verbind, het die Wêreld Gesondheidsorganisasie (WGO) Dinsdag gesê. Die organisasie se wetenskaplikes meen verdere ondersoek is nodig.

Die WGO het in ’n verklaring gesê sulke slaapversteurings, veral in kinders, is nog nie in ander entstowwe in die verlede gewaar nie. Dit is meer gereeld in Swede, Finland en Ysland te vinde.

Die Globale Adviserende Komitee vir Entstof Veiligheid (GACVS) het die data van ’n Finse studie hersien. Hierdie studie het bevind kinders wat met die Pandemrix griepentstof ingespuit is, wat deur die maatskappy GlaxoSmithKline vervaardig word,  nege keer meer waarskynlik is om narkolepsie te kry as kinders wat nie die entstof ontvang het nie.

“Die komitee stem saam dat verdere ondersoek geregverdig is,” het die WGO gesê.
 
 Die Europese Medisyne Agentskap het ook ’n ondersoek ingestel oor die vermoede verband.

Narkolepsie is ’n slaapversteuring wat uiterste moegheid veroorsaak. Dit het dikwels die effek dat die pasiënt vas slaap sonder waarskuwing, selfs in die middel van ’n aktiwiteit.
 
Finland se Nasionale Instituut vir Gesondheid en Welsyn het laas Augustus aanbeveel dat die entstof nie meer teen varkgriep gebruik moet word voordat die beweerde verband meer ondersoek kon word.
 
Volgens die WGO is die entstof in 47 lande wêreldwyd gedurende die 2009-2010 seisoen gebruik.

Volg Nuus24 op Twitter.


- Sapa - AFP

Lees meer oor: wgo  |  varkgriep  |  entstof

Lewer kommentaar op hierdie artikel
0 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters

binne nuus24

Weer
Verkeer
Lotto
Ksd: 12-17°C Showers early. More sun than clouds. Mild. Pta: 8-21°C Sunny. Refreshingly cool.
Jhb: 6-19°C Sunny. Cool. Bfn: 6-20°C Sunny. Refreshingly cool.
Dbn: 17-25°C Partly cloudy. Mild. PE: 15-20°C Partly cloudy. Mild.
7-dag-voorspelling...

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Business Analyst

South Africa. Johannesburg
Hire Resolve
R30000 - R40000

SAP Analyst – Automotive Industry

South Africa. Port Elizabeth
Hire Resolve
R300000 - R420000

Network Engineer (CCNP and CCSP)

Johannesburg, South Africa
Modis Professional Recruitment Services (Pty) Ltd
Market Related

Motors - Soek deur duisende nuwe en gebruikte motors

PEUGEOT

306 2.0 Cabriolet
2002
R 89,886.00

BMW

320d EXCLUSIVE AT (E90)
2012
R 449,000.00

JEEP

Cherokee Limited 3.7 4x4 AT
2002
R 165,800.00

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Casa Rex, Vilanculos

Spend 5 nights in at the magical Mozambican resort of Casa Rex from R7983 per person sharing. Includes accommodation, return flights, taxes and transfers. Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

TV-reekse

As jy nie weet wat de joos in die laaste seisoen van jou gunstelingprogram gebeur het nie. Kry die DVD-versamelstel van die reeks nou. Koop dit nou.

Fifty Shades of Grey-reeks

Hou Jack Frost in toom en laat Christian Grey jou onthuts met New York se Nommer 1-reeks Fifty Shades of Grey. Koop dit nou.

Spesiale aanbod op Playstation-speletjies

Herontdek jou opwindende verhouding met jou Playstation deur hierdie uitgesoekte titles op ’n spesiale aanbod aan te skaf. Koop dit nou.

Die BBC Earth-versameling

Laat die ontdekkingsreisiger in jou tot uiting kom met die BBC Earth-versameling op Blu-Ray. Koop dit nou.

DVD’s vir kinders vir R89

Verlig die verveling van die kinders met 2 DVD’s vir R89. Koop dit nou.

DSTV HD PVR-dekodeerder

Nou Slegs R1299.95

Stop, speel terug en opneem, alles in hoe definisie. Neem ten volle beheer en besluit self wat jy wil kyk met DSTV se HD PVR. Koop nou.

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

'n Aanlyn-gemeenskap waar jy mense kan ontmoet, foto’s en video’s kan oplaai en veel meer...
Daar is vars stories op ons tuisblad. Kliek hier om hulle te lees.