Vark ná ontbering in aardbewing gekloon

2011-09-19 09:01
Tweets Share Share line Print

Hong Kong – ’n Varkbeer wat meer as ’n maand in die puin van die 2008-aardbewing in China oorleef het, is onlangs suksesvol gekloon.

Zhu Jianqiang, wat “vark met sterk wilskrag” beteken, was 36 dae in die puin nadat ’n aardbewing van 8,0 die Chinese Sichuan-provinsie en omliggende dele getref het.

Die lummel van 150 kg het glo op steenkool en reënwater oorleef terwyl hy onder die oorblyfsels van sy stal vasgekeer was.

Hy was ’n nasionale held ná sy redding.

Luidens die Sunday Morning Post het wetenskaplikes in die stad Shenzhen eksperimente op die vark begin doen. Die eindresultaat was ses varkies waarvan die DNS identies aan dié van hul pa is.

Hoewel die dier reeds voor die aardbewing gekastreer is, intense trauma beleef het en vyf jaar oud is (sowat 60 mensjare), is die klone gebore.

Du Yutao, leier van die kloonprojek, het ná die geboortes trots verklaar: “Dié wonderlike vark het ons almal weer verras.”

Die klone het soos die beer ook ’n geboortemerk tussen hul oë.

– Volg Nuus24 op Twitter.

- Sapa - AFP

Lees meer oor: varke  |  diere  |  klonings

Lewer kommentaar op hierdie artikel
0 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters

binne nuus24

Weer
Verkeer
Lotto
Ksd: 12-17°C Showers early. More sun than clouds. Mild. Pta: 8-21°C Sunny. Refreshingly cool.
Jhb: 6-19°C Sunny. Cool. Bfn: 6-20°C Sunny. Refreshingly cool.
Dbn: 17-25°C Partly cloudy. Mild. PE: 15-20°C Partly cloudy. Mild.
7-dag-voorspelling...

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Motors - Soek deur duisende nuwe en gebruikte motors

PEUGEOT

306 2.0 Cabriolet
2002
R 89,886.00

BMW

320d EXCLUSIVE AT (E90)
2012
R 449,000.00

JEEP

Cherokee Limited 3.7 4x4 AT
2002
R 165,800.00

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Casa Rex, Vilanculos

Spend 5 nights in at the magical Mozambican resort of Casa Rex from R7983 per person sharing. Includes accommodation, return flights, taxes and transfers. Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

TV-reekse

As jy nie weet wat de joos in die laaste seisoen van jou gunstelingprogram gebeur het nie. Kry die DVD-versamelstel van die reeks nou. Koop dit nou.

Fifty Shades of Grey-reeks

Hou Jack Frost in toom en laat Christian Grey jou onthuts met New York se Nommer 1-reeks Fifty Shades of Grey. Koop dit nou.

Spesiale aanbod op Playstation-speletjies

Herontdek jou opwindende verhouding met jou Playstation deur hierdie uitgesoekte titles op ’n spesiale aanbod aan te skaf. Koop dit nou.

Die BBC Earth-versameling

Laat die ontdekkingsreisiger in jou tot uiting kom met die BBC Earth-versameling op Blu-Ray. Koop dit nou.

DVD’s vir kinders vir R89

Verlig die verveling van die kinders met 2 DVD’s vir R89. Koop dit nou.

DSTV HD PVR-dekodeerder

Nou Slegs R1299.95

Stop, speel terug en opneem, alles in hoe definisie. Neem ten volle beheer en besluit self wat jy wil kyk met DSTV se HD PVR. Koop nou.

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

'n Aanlyn-gemeenskap waar jy mense kan ontmoet, foto’s en video’s kan oplaai en veel meer...
Daar is vars stories op ons tuisblad. Kliek hier om hulle te lees.