VSA regering mag GPS gebruik om mense te volg

2010-08-27 23:54
Tweets Share Share line Print

Kaapstad – Die Amerikaanse regering mag einge tyd by jou inrit inglip en ‘n GPS-toestel aan jou motor vassit om al jou bewegings te monitor, berig Times Live.

Hierdie bisarre – en effens ontstellende – reël geld in California sowel as in agt ander state in die weste van die VSA.

Sonder enige tipe lasbrief, is dit nou moontlik vir die owerhede om jou op dié manier te volg.

Regters wat die besluit teengestaan het, waarsku dat die wetgewing Amerika in ‘n tipe totalitêre staat, soos wat George Orwell in sy boeke voorgestel het, kan verander.

Wat die situasie nog erger maak, is dat slegs ryk mense hulself teen dié  inbraak op privaatheid kan beskerm.

As  jy die geld het om hoë heinings om jou huis te bou, hou jy nie net boewe buite nie, maar ook owerhede wat dalk meer van jou doen en late wil uitvind.

Kliek hier vir die volledige storie.


Volg Nuus24 op Twitter.
 

Lees meer oor: amerika  |  gps

binne nuus24

Weer
Verkeer
Lotto
Ksd: 12-17°C Showers early. More sun than clouds. Mild. Pta: 8-21°C Sunny. Refreshingly cool.
Jhb: 6-19°C Sunny. Cool. Bfn: 6-20°C Sunny. Refreshingly cool.
Dbn: 17-25°C Partly cloudy. Mild. PE: 15-20°C Partly cloudy. Mild.
7-dag-voorspelling...

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Motors - Soek deur duisende nuwe en gebruikte motors

PEUGEOT

306 2.0 Cabriolet
2002
R 89,886.00

BMW

320d EXCLUSIVE AT (E90)
2012
R 449,000.00

JEEP

Cherokee Limited 3.7 4x4 AT
2002
R 165,800.00

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Casa Rex, Vilanculos

Spend 5 nights in at the magical Mozambican resort of Casa Rex from R7983 per person sharing. Includes accommodation, return flights, taxes and transfers. Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

TV-reekse

As jy nie weet wat de joos in die laaste seisoen van jou gunstelingprogram gebeur het nie. Kry die DVD-versamelstel van die reeks nou. Koop dit nou.

Fifty Shades of Grey-reeks

Hou Jack Frost in toom en laat Christian Grey jou onthuts met New York se Nommer 1-reeks Fifty Shades of Grey. Koop dit nou.

Spesiale aanbod op Playstation-speletjies

Herontdek jou opwindende verhouding met jou Playstation deur hierdie uitgesoekte titles op ’n spesiale aanbod aan te skaf. Koop dit nou.

Die BBC Earth-versameling

Laat die ontdekkingsreisiger in jou tot uiting kom met die BBC Earth-versameling op Blu-Ray. Koop dit nou.

DVD’s vir kinders vir R89

Verlig die verveling van die kinders met 2 DVD’s vir R89. Koop dit nou.

DSTV HD PVR-dekodeerder

Nou Slegs R1299.95

Stop, speel terug en opneem, alles in hoe definisie. Neem ten volle beheer en besluit self wat jy wil kyk met DSTV se HD PVR. Koop nou.

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

'n Aanlyn-gemeenskap waar jy mense kan ontmoet, foto’s en video’s kan oplaai en veel meer...
Daar is vars stories op ons tuisblad. Kliek hier om hulle te lees.